Episode Details
Back to EpisodesJaco Strydom gesels met Johan Robyn
Episode 74
Published 2 years, 10 months ago
Description
“Ek het diep in die oë gekyk van daai ouens wat die gun op my gehad het en ek het regtig daai dag die pyn van armoede gesien, die pyn van swaarkry, die pyn van dis kersfees en ek moet iets huis toe vat ek moet iets hê om vir my kinders te gee,” sê Johan Robyn wat die laaste 23jaar in Hillbrow werk . . .