Episode Details

Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Stephan De Beer

Jaco Strydom gesels met Stephan De Beer

Episode 75 Published 2 years, 9 months ago
Description

Ek wens meer dominees en pastore wil na die ou luister sê iemand nou die dag, en ek onthou 'n ander ou wat eenkeer opgemerk het: “David Bosch is dood maar ons het darem nog vir Stephan De Beer!”
   Ek vra hom waar alles begin het.
  “Die grootste draaipunt was die Elim-kerk in Sunnyside wat afgebrand het op 12 Maart 1992. Dit was ’n skuiling vir straatkinders wat ek help begin het. Agt seuns is die aand dood . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us