Episode Details
Back to Episodes
Die worsteling en verwondering van Pierre Du Plessis
Episode 60
Published 3 years, 11 months ago
Description
Pierre Du Plessis het destyds modeontwerp geswot, later vir 'n tyd lank in die advertensiebedryf gewerk en onder andere ’n alternatiewe geloofsgemeenskap genaamd 3rdPlace gehelp vestig in Pretoria. Hy was ook al meer as een keer 'n spreker by TED X en hy is 'n skrywer . . . om net 'n paar goed te noem.
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode