Episode Details
Back to EpisodesJaco Strydom gesels met Fay Van Eeden
Episode 53
Published 4 years, 5 months ago
Description
“Toe blaas ek die oom se kar se bande af,” sê Fay, “ek het gevoel ek kan nie net níks doen nie.”
“Hoe oud was jy?” vra ek.
“Twaalf,” sê sy en vertel hoe sy van kleins af 'n passie het om te bewaar en versorg, veral wanneer dit oor die natuur gaan . . .
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode