Episode Details

Back to Episodes
Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

Oorlog in Mosambiek, Andre en Anna-Marie is steeds daar

Episode 56 Published 4 years, 2 months ago
Description

Andre en Anna-Marie Thiart se huis in die Noorde van Mosambiek is laasjaar afgebrand, maar hulle is steeds daar. Vir nou woon hulle in 'n konstruksiekamp van TOTAL, net buite Palma, veertig kilometer van die Tanzanië grens af. Soldate uit Rwanda beskerm die kamp. “Dit gaan bietjie beter,” sê Andre, “maar steeds rof.” Hulle het gister gehoor van 'n dorpie daar naby wat geplunder is en 'n weermagkamp 'n ent verder is onlangs aangeval . . .

Kontak vir Andre: thiartaa@gmail.com

Link na Kerkbode vir artikel en fotos

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us