Episode Details

Back to Episodes
Jaco Strydom gesels met Sandile Mnisi

Jaco Strydom gesels met Sandile Mnisi

Episode 57 Published 4 years, 2 months ago
Description

“Ons bly in 'n baie mooi land en die diversiteit maak dit nóg mooier!” sê Sandile Mnisi wat onlangs gelegitimeer is. Hy het teologie studeer by Tuks en preek die afgelope paar jaar amper elke Sondagaand by Melville Kruisgemeente, ’n NG Kerk in Johannesburg. Sondae-oggende is hy by VGK-gemeentes in Soshanguve en op ander plekke . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

 

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise

   

 

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us