Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 30 Junie 2023

Monitor 30 Junie 2023



Suid-Afrika begin die vierdag-werksweek toets. Navorsers sê mense raak te hans met leeus. Ons skakel oor na InniBos waar Lizz Meiring met ons gaan praat oor interaktiewe teater.


Published on 2 years, 5 months ago

Monitor 29 Junie 2023

Monitor 29 Junie 2023



Die KVBA beslis dat ras nie die enigste faktor mag wees, en dat niemand afgedank mag word nie. 'n Rolprentmaker werp lig op 'n Suid-Afrikaner wat glo 'n kind by 'n ruimtewese gehad het. Ons skakel oo…


Published on 2 years, 5 months ago

Monitor 28 Junie 2023

Monitor 28 Junie 2023



Tot soveel as 97 000 mense het hulle werk die afgelope jaar veloor. Nog Suid-Afrikaanse jagluiperds sterf in die noorde van Indië. Die Wagner-huursoldategroep neem glo beheer oor in die Sentraal Afri…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 27 Junie 2023

Monitor 27 Junie 2023



Groot kommer oor Suid-Afrika se hoë vlakke van dwelmmisbruik. Ontleders sê president Waldimir Poetin is verswak deur die kortstondige Wagner-rebellie. 'n Suid-Afrikaanse rolprentmaker bring hulde aan…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 26 Junie 2023

Monitor 26 Junie 2023



President Cyril Ramaphosa sê die doel van die Afrika-vredesending na Oekraïne en Rusland was om verdere lewensverlies te beperk. Die ANC in die Wes-Kaap het 'n nuwe leier. Meer as 700 verdagtes in di…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 23 Junie 2023

Monitor 23 Junie 2023



Die Artikel 194-ondersoek na die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkwebane, sleep voort, terwyl die soeke na 'n nuwe OB nou amptelik begin het. Die ANC in die Wes-Kaap se langverwagte negende p…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 22 Junie 2023

Monitor 22 Junie 2023



Nóg 'n bloedige week op die Kaapse Vlakte. Inflasie sak terug - beteken dit die einde van rentekoersverhogings? Museumteater maak sy verskyning in Suid-Afrika.


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 21 Junie 2023

Monitor 21 Junie 2023



Die ANC in die Wes-Kaap hou sy provinsiale konferensie maande nadat dit moes gebeur het. Georganiseerde landbou beraam die skade van die oorstromings in die Wes-Kaap. Die Minister van Gesondheid, Joe…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 20 Junie 2023

Monitor 20 Junie 2023



Wes-Kapenaars staal hulle vir nog reën te midde grootskaalse opruimingswerk weens die onlangse oorstromings. Die ANC het nog tot môre toe kans om die rekords van sy kaderontplooiingskomitee aan die D…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 19 Junie 2023

Monitor 19 Junie 2023



Nog stormweer word vandag in die Kaap verwag. President Cyril Ramaphosa oorhandig 'n tienpuntplan vir vrede aan Wladimir Putin, maar daar is 'n angeltjie in die voorstelle. Ons saai die eerste van 'n…


Published on 2 years, 6 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate