Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 19 Maart 2024
Private operateurs sal binnekort Transnet se spoorlyne kan gebruik. Goeie nuus wink vir dieselverbruikers by die vulstasie in April. Die DA wil hê di…
2 years, 6 months ago
Monitor 18 Maart 2024
Spanning tussen die IVP en ANC tydens 'n tradisionele geleentheid in Nongoma, KwaZulu-Natal. Rusland gaan na die stembus, maar die verwagting is dat …
2 years, 6 months ago
Monitor 15 Maart 2024
Dreigemente teen die Verkiesingskommissie sal nié geduld word nie, waarsku die Minister in die Presidensie. Dit gons steeds oor 'n besluit om die Tak…
2 years, 6 months ago
Monitor 14 Maart 2024
Bykans tweemiljoen strafsake kon die afgelope sewe jaar nie afgehandel word nie weens gebrekkige dossiere. Die Takatso/SAL-transaksie is van die baan…
2 years, 6 months ago
Monitor 13 Maart 2024
Sivuyile Ngodwana behou, vir nou, sy posisie as burgemeester van Ekurhuleni nadat 'n tweede mosie van wantroue teen hom uitgestel word. Ons vind meer…
2 years, 6 months ago
Monitor 12 Maart 2024
'n Meningsopname plaas Jacob Zuma se MK Party algeheel derde - en eerste in KwaZuluNatal, voor die verkiesing. Ramadaan begin amptelik vir Moslems in…
2 years, 6 months ago
Monitor 11 Maart 2024
Die IVP sê poste wat min of geen vaardighede vereis, moet vir Suid-Afrikaners gereserveer word. Die ACDP wil nuwe Bybelse wetgewing ter tafel lê. Al …
2 years, 6 months ago
Monitor 8 Maart 2024
Februarie is die negende agtereenvolgende maand van rekord-temperature. Goud bereik 'n rekordprys - wat hou dit vir Suid-Afrika in? Vandag is die ver…
2 years, 6 months ago
Monitor 7 Maart 2024
Die soektog na die sesjarige Joshlin Smith wat in Sandanha in die Wes-Kaap vermis geraak het, bereik 'n kritieke stadium. Intussen word sowat 1 300 g…
2 years, 6 months ago
Monitor 6 Maart 2024
Gauteng se regering nader banke om e-tolskuld te delg. Suid-Afrika spring 'n tegniese resessie vry. Ons ontleed die jongste uitslag van die Amerikaan…
2 years, 6 months ago