Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 22 April 2024
'n Groep Afrikaner-organisasies wil 'n kultuurverdrag met die regering sluit. Wisselvallige weerpatrone plaas druk op boere. 'n Spesiale SAUK-projek …
2 years, 5 months ago
Monitor 19 April 2024
Meer as 31 000 onderwysposte in openbare skole is vakant. Die Tshwane Metro het groot planne om sy finansies reg te ruk. In Iran word ontploffings ge…
2 years, 5 months ago
Monitor 18 April 2024
Agt mense die afgelope 24 uur in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte doodgeskiet. Nege-en-tagtig sake van geslagsgebaseerde geweld word oor 'n tydperk v…
2 years, 5 months ago
Monitor 17 April 2024
Suid-Afrika verklaar 'n dispuut met die Europese Unie by die Wêreldhandelsorganisasie oor regulasies op sitrus. Die OVK moedig kiesers aan wat nie op…
2 years, 5 months ago
Monitor 16 April 2024
'n Fratsoorstroming in Margate aan die KwaZulu-Natalse suidkus eis vyf lewens. Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, se persoonlike assis…
2 years, 5 months ago
Monitor 15 April 2024
Iran se aanval op Israel verhoog die spanning in die Midde-Ooste - ons praat met 'n militêre kenner. Die IVP se KZN-premierskandidaat sê die skut van…
2 years, 5 months ago
Monitor 12 April 2024
Maart was wéér, vir die tiende agtereenvolgende maand, die warmste maand op rekord. Plantgebaseerde alternatiewe produkte vir vleis sal nou permanent…
2 years, 5 months ago
Monitor 11 April 2024
Die stadsraad van Ekurhuleni in Gauteng kies na alle verwagting vandag ’n burgemeester. E-tol kom tot ’n einde, maar jy sal steeds jou agterstallige …
2 years, 5 months ago
Monitor 10 April 2024
Oudpresident Jacob Zuma mag as kandidaat in die verkiesing staan. Die Hooggeregshof gevra om Zuma se private vervolging van Billy Downer en Karyn Mau…
2 years, 5 months ago
Monitor 9 April 2024
Uitspraak word vandag verwag in die hofsaak om te bepaal of oudpresident Jacob Zuma op die stembrief sal verskyn. Nuwe riglyne word bekendgestel, wat…
2 years, 5 months ago