Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 14 Mei 2024
Die ouma van Joslin Smith pleit by Smith se ma vir meer inligting. Ons praat met die Wes-Kaapse Minister van Plaaslike Regering oor die jongste in di…
2 years, 4 months ago
Monitor 13 Mei 2024
Die polisieminister sê die George-gebouramp sal deeglik ondersoek word. Die moordenaars van die vyf-jarige Ditebogo Junior Phalane word gesoek. Polit…
2 years, 4 months ago
Monitor 10 Mei 2024
'n Pa vertel hoe sy seun 25 uur lank onder die puin in George vasgevang was. Daar word gesoek na die ontwikkelaar van die George-gebou wat ingetuimel…
2 years, 4 months ago
Monitor 9 Mei 2024
'n Hofgeding dreig oor die grondwetlikheid van die Wetsontwerp op Verkiesingsake. Reddingswerkers sal vandag met 'n soek- en herwinningsoperasie begi…
2 years, 4 months ago
Monitor 8 Mei 2024
ActionSA se premierskandidaat in Gauteng, Funzi Ngobeni, en en nog 'n lid van die party, Hluphi Gafane, word ongedeerd uit 'n kapingsituasie gered. D…
2 years, 4 months ago
Monitor 7 Mei 2024
Minstens vier dood en 51 steeds vasgekeer in die George gebouramp. Vrystaat Landbou vra boere om omsigtig te werk te gaan wanneer hulle werkers in di…
2 years, 4 months ago
Monitor 6 Mei 2024
Werknemers van die Johannesburg-stadsraad word verantwoordelik gehou vir verlede jaar se brand in die Usindiso-gebou wat 76 lewens geëis het. Die ANC…
2 years, 4 months ago
Monitor 3 Mei 2024
Aktiviste in Kimberley glo nie politieke partye se planne om geslagsgeweld te stuit, is genoeg nie. Die Internasionale Monetêre Fonds voorspel Suid-A…
2 years, 4 months ago
Monitor 2 Mei 2024
Die RGN waarsku dat gegradueerdes nie voldoende gekwalifiseer is nie. Versoeke dat die regering die boubedryfmafia vasvat. 'n Brand onder een van Joh…
2 years, 4 months ago
Monitor 1 Mei 2024
Die SAUK ontken bewerings van inmenging deur die Staatsveiligheidsagentskap. Die polisie ondersoek bewerings dat die MK-party handtekeninge vervals h…
2 years, 4 months ago