Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 14 Junie 2024
Die EFF sê hy sal nié aan 'n regering van nasionale eenheid deelneem nie, terwyl die ANC nie veel uitlaat oor wie sy nuwe regeringsgenote is nie. Koe…
2 years, 3 months ago
Monitor 13 Junie 2024
'n Ooreenkoms tussen die IVP, ANC, DA en NFP in KwaZulu-Natal is op hande. 'n Waarskuwing oor A-pokke ná die eerste sterfgeval. Agri SA verwelkom 'n …
2 years, 3 months ago
Monitor 12 Junie 2024
Die vervaardigingsektor verbeter in April. Die Israel/Gasa-oorlog en die konflik in Oekraïne sal hoog op die agenda van die G7-beraad wees. Die Insti…
2 years, 3 months ago
Monitor 11 Junie 2024
Parlementslede word Vrydag ingehuldig, maar laat dit genoeg tyd vir onderhangelinge vir 'n regering van nasionale eenheid? Die VN Veiligheidsraad aan…
2 years, 3 months ago
Monitor 10 Junie 2024
Daar is uiteenlopende reaksie op die plan om 'n regering van nasionale eenheid saam te stel. Die Wêreldbank sê Suid-Afrika se hawens is van die swaks…
2 years, 3 months ago
Monitor 7 Junie 2024
Die ANC se NUK besluit om 'n regering van nasionale eenheid te vorm. Action SA verlaat die Veelpartyhandves. Die Wêreld Voedselprogram sê akute voeds…
2 years, 3 months ago
Monitor 6 Junie 2024
Die Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, bedank te midde van sy hofverskyning op korrupsie-aanklagte. Terwyl die ANC 'n regering van nasi…
2 years, 3 months ago
Monitor 5 Junie 2024
Stormweer rig groot skade aan in KwaZulu-Natal, asook die Oos- en Suid-Kaap. Suid-Afrika se ekonomie het in die eerste kwartaal van 2024 ingekrimp. O…
2 years, 3 months ago
Monitor 4 Junie 2024
Stormsterk wind, ontwrigtende reën en sneeu in groot dele van die land. Die MK-stigter voer aan dat hy onwettig verwyder is. Brandstof word om midder…
2 years, 3 months ago
Monitor 3 Junie 2024
Die OVK verklaar die sewende algemene verkiesing as vry en regverdig. Die president onderteken wetgewing om die tweepot-stelsel vir aftreegeld in wer…
2 years, 3 months ago