Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 25 Junie 2024
Suid-Afrika sal vanjaar 600 dollarmiljoenêrs verloor. Vrae oor die Naspers-baas se R330 miljoen uitbetaling, terwyl werkers afgedank en koerante gesl…
2 years, 3 months ago
Monitor 24 Junie 2024
Altesaam tien partye onderteken die Regering van Nasionale Eenheid se Verklaring van Voorneme, terwyl afwagting op die aankodiging van president Cyri…
2 years, 3 months ago
Monitor 21 Junie 2024
Groothandelverkope neem toe. Die DA wen groot in tussenverkiesings in Beaufort-Wes. Daar is groot verwagtings van president Cyril Ramaphosa om sy kab…
2 years, 3 months ago
Monitor 20 Junie 2024
Die 7de administrasie is amptelik ingehuldig met die beëdiging van president Cyril Ramaphosa as hoof van die Regering van Nasionale Eenheid. Ons praa…
2 years, 3 months ago
Monitor 19 Junie 2024
Groot voorbereidings vir die inhuldiging van president Cyril Ramaphosa later vanoggend. Action SA kritiseer die DA se beweerde u-draaie oor sy ooreen…
2 years, 3 months ago
Monitor 18 Junie 2024
Vyf partye is amptelik deel van die regering van nasionale eenheid. Die GATS-opname wys dat bykans 30% van volwassenes in Suid-Afrika tabakprodukte g…
2 years, 3 months ago
Monitor 17 Junie 2024
Jeugdagvieringe word oorskadu deur werkloosheid onder jongmense. Ons praat met kenners oor die uitdagings van die nuwe regering. Hulde aan Thys die B…
2 years, 3 months ago
Monitor 14 Junie 2024
Die EFF sê hy sal nié aan 'n regering van nasionale eenheid deelneem nie, terwyl die ANC nie veel uitlaat oor wie sy nuwe regeringsgenote is nie. Koe…
2 years, 3 months ago
Monitor 13 Junie 2024
'n Ooreenkoms tussen die IVP, ANC, DA en NFP in KwaZulu-Natal is op hande. 'n Waarskuwing oor A-pokke ná die eerste sterfgeval. Agri SA verwelkom 'n …
2 years, 3 months ago
Monitor 12 Junie 2024
Die vervaardigingsektor verbeter in April. Die Israel/Gasa-oorlog en die konflik in Oekraïne sal hoog op die agenda van die G7-beraad wees. Die Insti…
2 years, 3 months ago