Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 21 Februarie 2024
Suid-Afrikaners gaan op 29 Mei stembus toe. Meer as 60 beweerde aanhitsers van die 2021-onluste van terrorisme aangekla. Sal ons meer inkomstebelasti…
2 years, 2 months ago
Monitor 20 Februarie 2024
Kommer dat skuld dalk in Finansminister Enoch Godongwana se begroting sal toeneem. Roger Jardine se nuwe party, Change Starts Now, sal 'n welvaartsbe…
2 years, 2 months ago
Monitor 19 Februarie 2024
Die DA-leier sê sy party werp alles in die stryd vir die verkiesing. Varkpes breek wéér uit in die Wes-Kaap. Honderde Russe in hegtenis geneem ná die…
2 years, 2 months ago
Monitor 16 Februarie 2024
Die Veelpartyhandves vra die hulp van buitelandse waarnemers tydens die verkiesing. 'n Politieke wetenskaplike ontleed die president se staatsrede-re…
2 years, 2 months ago
Monitor 15 Februarie 2024
Kommer oor die gebruik van glisofaat om waterslaai in die Vaalrivier te verwyder. Die DA se mosie om die Ethekwini Metro te ontbind, misluk. Prabowo …
2 years, 2 months ago
Monitor 14 Februarie 2024
Bafana Bafana deur talle ondersteuners verwelkom by OR Tambo-lughawe. Die ANC gaan voort met kaderontplooiing, ter wille van transformasie. Zimbabwe …
2 years, 2 months ago
Monitor 13 Februarie 2024
Inwoners van Ermelo vra vir ingryping oor die waterkrisis in dié dorp. Die Tshwane Metro wil sy uitgawes oor die volgende ses maande met 'n miljard r…
2 years, 2 months ago
Monitor 12 Februarie 2024
Twee Suid-Afrikaners is ná 'n jaar steeds in aanhouding in Ekwatoriaal-Guinee, maar die regering sleep glo sy voete om hulle vrygelaat te kry. Eskom …
2 years, 2 months ago
Monitor 9 Februarie 2024
President Cyril Ramaphosa fokus in sy staatsrede op die afgelope 30 jaar se suksesse. Ons vra ontleders wat hulle dink. Tientalle onwettige elektrisi…
2 years, 2 months ago
Monitor 8 Februarie 2024
Rolspelers in die onderwys en landbou vertel wat hulle verwagtinge van die staatsrede verwag. Die Nasionale Tesourie gaan volstoom voort om die tweep…
2 years, 2 months ago