Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 Maart 2024
Gauteng se regering nader banke om e-tolskuld te delg. Suid-Afrika spring 'n tegniese resessie vry. Ons ontleed die jongste uitslag van die Amerikaan…
2 years, 1 month ago
Monitor 5 Maart 2024
Brandstofpryse styg wéér, hoofsaaklik weens geo-politieke kwessies. Geld word steeds deur Suid-Afrika gekanaliseer om militante organisasies soos ISI…
2 years, 1 month ago
Monitor 4 Maart 2024
Die onwettige grondbesetting in Lourierpark in Bloemfontein gaan voort, ondanks 'n hofbevel. DNS-toetse sal gedoen word op bebloede klere wat in 'n o…
2 years, 1 month ago
Monitor 1 Maart 2024
Die soektog na die vermiste Joslin Smith van Saldanha duur onverpoosd voort. Reaksie op Transnet se nuwe leierskap. Die Wetsontwerp op Skuldverligtin…
2 years, 1 month ago
Monitor 29 Februarie 2024
Politieke skaakstukke val in die Drakenstein-munisipaliteit in die Wes-Kaap, en dalk ook vandag in Ekurhuleni in Gauteng. Die polisie se hoofkantoor …
2 years, 2 months ago
Monitor 28 Februarie 2024
Ses in hegtenis geneem vir die moord op AKA, maar hoe verloop die strafregproses nou? Action SA wys Angela Sobey as sy premierskandidaat vir die Wes-…
2 years, 2 months ago
Monitor 27 Februarie 2024
Die verkiesingskommissie verwerp sommige politieke partye se klagtes dat daar te min tyd is om registrasieprosse af te handel. Die soektog in Saldanh…
2 years, 2 months ago
Monitor 26 Februarie 2024
Pro-Palestynse aktiviste betoog landwyd vir 'n einde aan die oorlog tussen Israel en Hamas. Ons bespreek die verskil in beleid tussen die drie groots…
2 years, 2 months ago
Monitor 23 Februarie 2024
Gemeenskapsforums in die Noord-Kaap stig 'n nuwe politieke party. Die Tesourie ken R1,4 miljard toe aan Nasionale Gesondheidsversekering. Statistieke…
2 years, 2 months ago
Monitor 22 Februarie 2024
Die parlement stem ten gunste daarvan om twee regters te skors. 'n Video van 'n Suid-Afrikaner wat sy lot in Ierland bekla, ontketen 'n debat op sosi…
2 years, 2 months ago