Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 9 Oktober 2023

Monitor 9 Oktober 2023



Ons praat met militêre en politieke ontleders, en 'n Suid-Afrikaner in die hart van die bloedvergieting in Israel. Saartjie Botha praat oor vanjaar se Woordfees-hoogtepunte.


Published on 2 years, 2 months ago

Monitor 6 Oktober 2023

Monitor 6 Oktober 2023



Die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, ontken dat ondersoeke na die Nasionale Finansiële Hulpskema vir studente weggesteek word. Verskeie munisipaliteite in die Vrystaat sukkel om geld in te…


Published on 2 years, 2 months ago

Monitor 5 Oktober 2023

Monitor 5 Oktober 2023



Polisiebeamptes wat op die Kaapse Vlakte ontplooi word, word na hulle dood gestuur. 'n Ondersoek na sogenaamde vreemde gedrag onder skoolkinders word. 'n Multimiljoen rand waterpypleiding bring verli…


Published on 2 years, 2 months ago

Monitor 4 Oktober 2023

Monitor 4 Oktober 2023



Duisende hektaar weidingsveld is reeds deur veldbrande in Limpopo en die Vrystaat verwoes. Meer polisielede word in Gugulethu op die Kaapse Vlakte ontplooi. Afriforum maak kapsie teen die nuwe voorge…


Published on 2 years, 2 months ago

Monitor 3 Oktober 2023

Monitor 3 Oktober 2023



Die minister van polisie, Bheki Cele, word beveel om verskoning te vra vir sy uitbarsting teenoor die gemeenskapsaktivis, Ian Cameron. Twee wetenskaplikes ontvang die Nobelprys vir Geneeskunde vir di…


Published on 2 years, 2 months ago

Monitor 2 Oktober 2023

Monitor 2 Oktober 2023



Motoriste moet hulle staal om in Oktober weer meer vir brandstof te betaal. Reaksie op die bedanking van die bestuurshoof van Transnet. Vrystaat Landbou sê die beleid oor die invoer en private vervaa…


Published on 2 years, 2 months ago

Monitor 29 September 2023

Monitor 29 September 2023



Eskom hoop om beurtkrag in die somer tot fase vier te beperk. Ons kry die jongste nuus uit die Tshwane-metro, waar dienslewering stilstaan weens die voortslepende onwettige munisipale staking. Inwone…


Published on 2 years, 3 months ago

Monitor 28 September 2023

Monitor 28 September 2023



Wes-Kaapse boere doen skadebepalings ná die naweek se swaar reën en oorstromings. Die H7-stam van voëlgriep kom nou in minstens vyf provinsies voor. 'n Waternavorsingspesialis sê swak bestuur en inst…


Published on 2 years, 3 months ago

Monitor 27 September 2023

Monitor 27 September 2023



Sommige paaie in die Wes-Kaap is weer begaanbaar nadat storms die provinsie vroeër vandeesweek getref het. Suid-Afrika staan bekend as die proteshoofstad van die wêreld. Die laaste groep Working on F…


Published on 2 years, 3 months ago

Monitor 26 September 2023

Monitor 26 September 2023



Swaar reën en oorstromings in die Wes-Kaap rig groot skade aan. Boere het reeds 'n miljard rand se vee en weidingsveld verloor weens die verwoestende brande. Chris Pappas is die DA se premierskandida…


Published on 2 years, 3 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate