Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 10 Junie 2022
Monitor 10 Junie 2022

Ekonome verwag nog 'n verhoging in die brandstofprys. Die polisie is op 'n gereedheidsgrondslag vir 'n moontlike nasionale stilstand. Die Wêreldbank …

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 Junie 2022
Monitor 9 Junie 2022

'n Video wat glo wys hoe 'n man sy vrou aanrand, het die afgelope week opslae gemaak. Ons praat met die slagoffer daaroor. 'n Nare stank in Pretoria …

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Junie 2022
Monitor 8 Junie 2022

Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk groei. Baie meer mans pleeg selfdood as vroue. Hoeveel politieke lewens het Boris Johnson?

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 Junie 2022
Monitor 7 Junie 2022

Die Departement van Justisie bevestig die inhegtenisneming van twee Gupta-broers in Dubai. Een van Gauteng se mees gesoekte misdadigers loop hom teen…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 Junie 2022
Monitor 6 Junie 2022

Reaksie op die jongste misdaadstatistiek. Wêreld Omgewingsdag is gister herdenk. Mense bo vyftig kan nou 'n bykomende Covid-19-versterkingsdosis kry.

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Junie 2022
Monitor 3 Junie 2022

Boere naby Calitzdorp in die Wes-Kaap sukkel steeds om kop bo water te hou. Dokters verwag dat meer mense hierdie winter griep en verkoue sal kry ná …

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Junie 2022
Monitor 2 Junie 2022

Die polisie bevestig dat die voormalige spioenbaas, Arthur Fraser, misdaadklagtes teen president Cyril Ramaphosa gelê het. Die Nasionale Vervolgingsg…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Junie 2022
Monitor 1 Junie 2022

Suid-Afrika se werkloosheidskoers het ietwat verbeter. Brandstofpryse het om middernag skerp gestyg, ondanks nóg 'n tydelike verlaging in die brandst…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 31 Mei 2022
Monitor 31 Mei 2022

Motoriste wag in spanning op 'n skerp styging in die brandstofprys, maar die regering rep nog geen woord hieroor nie. Ons praat oor 'n belangrike uit…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Mei 2022
Monitor 30 Mei 2022

Ons praat met die voorsitter van die raad van die Afrikaanse Taalmonument. 'n Taalkundige vra vir 'n Groot Afrikaanse Gesprek. Die Amerikaanse Vuurwa…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us