Podcast Episodes

Back to Search
Monitor: Verskerpte optrede ná negende liggaam aan Oos-Rand gevind is
Monitor: Verskerpte optrede ná negende liggaam aan Oos-Rand gevind is

18 September 2026: Verskerpte optrede van die polisie nadat 'n negende liggaam van 'n vrou aan die Oos-Rand gevind is. Reaksie op die VSA se jongste …

13 hours ago

Short Long
View Episode
Monitor: Meer as 5 000 plaaslike regering-verkiesingskandidate gediskwalifiseer
Monitor: Meer as 5 000 plaaslike regering-verkiesingskandidate gediskwalifiseer

17 September 2026: Die OVK sê meer as 5 000 kandidate vir die plaaslike regeringsverkiesings is gediskwalifiseer. Mense word gewaarsku om nie vals in…

1 day, 13 hours ago

Short Long
View Episode
Monitor: Beloning van R400 00 uitgeloof vir inligting oor Oos-Rand-moorde
Monitor: Beloning van R400 00 uitgeloof vir inligting oor Oos-Rand-moorde

16 September 2026: Kenners sê die polisie moes beter kommunikeer nadat die eerste liggame aan die Oos-Rand gevind is. Uitspraak waarskynlik vanoggend…

2 days, 13 hours ago

Short Long
View Episode
Monitor: Kommer dat reeksmoordenaar aan Oos-Rand bedrywig is
Monitor: Kommer dat reeksmoordenaar aan Oos-Rand bedrywig is

15 September 2026: 'n Saak van strafbare manslag geopen ná die grubotsing in die Sentraal Karoo waarin 21 mense dood is. Kommer dat 'n reeksmoordenaa…

3 days, 13 hours ago

Short Long
View Episode
Monitor: Polisie ondersoek moord op vier vroue in Kemptonpark afgelope twee maande
Monitor: Polisie ondersoek moord op vier vroue in Kemptonpark afgelope twee maande

14 September 2026: Die polisie ondersoek 'n moontlike verband tussen die moord op vier vroue van Kemptonpark die afgelope twee maande. Minister Pemmy…

4 days, 13 hours ago

Short Long
View Episode
Monitor: W-Kaap regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel
Monitor: W-Kaap regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel

11 September 2026: Die Wes-Kaapse regering gryp in om watertoevoer in Beaufort-Wes te herstel. Minister Pemmy Majodina is in die sop oor haar kru taa…

1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: Klopjagte by skole in Gauteng het verbode items aan die lig gebring
Monitor: Klopjagte by skole in Gauteng het verbode items aan die lig gebring

10 September 2026: Verskeie instansies word gevra om die dood van die polisiehond, Sky, te ondersoek. Gauteng se owerhede voer klopjagte op skole uit…

1 week, 1 day ago

Short Long
View Episode
Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese mark
Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese mark

9 September 2026: Die ontsnapping van 'n gevangene uit die Rooigrond-tronk in Noordwes maak opslae. Die rooivleisbedryf kry toegang tot die Egiptiese…

1 week, 2 days ago

Short Long
View Episode
Monitor: Beaufort-Wes maak staat op watertenks nadat hoofwaterpyplyn beskadig is in fratsvloed
Monitor: Beaufort-Wes maak staat op watertenks nadat hoofwaterpyplyn beskadig is in fratsvloed

8 September 2026: Boere is versigtig optimisties oor skorsing van Onderstepoort Biologiese Produkte se waarnemende uitvoerende hoof. Beaufort-Wes in …

1 week, 3 days ago

Short Long
View Episode
Monitor: Waarskuwings van versengende hitte en droogte weens sterk El Niño
Monitor: Waarskuwings van versengende hitte en droogte weens sterk El Niño

7 September 2026: President Cyril Ramaphosa doen 'n beroep op integriteit in die polisiediens. SAAI waarsku dat boere hulle produksieplanne en insetb…

1 week, 4 days ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us