Podcast Episodes
Back to Search
Monitor: Boer laai lammers wat keelaf gesny is, by polisiekantoor af
2 September 2026: Suid Afrikaners se ervaring is dat moord aan die toeneem is, al is dit teenstrydig met die polisie se misdaadstatistiek. Die Depart…
2 weeks ago
Monitor: Motoriste moet weer hoes vir brandstof
1 September 2026: Motoriste dok weer op by die pomp. 'n Sakeman word op R200 000 borgtog vrygelaat na sy verskyning in die hof in verband met die Tem…
2 weeks, 1 day ago
Monitor: ANC-lid in warm water oor KI-video
31 Augustus 2026: 'n ANC-lid word by die Verkiesingskommissie verkla in verband met 'n kunsmatige intelligensie-gegenereerde video. Die ANC-president…
2 weeks, 2 days ago
Monitor: Kommer oor dwelm-vervaardigingsfasiliteite in Limpopo
28 Augustus 2026: Die polisie is bekommerd oor die baie onwettige dwelmvervaardigingsfasiliteite wat sedert 2020 op plase in Limpopo ontdek is. Die A…
2 weeks, 5 days ago
Monitor: Dodelike oorstromings in Nepal
27 Augustus 2026: Die Speaker van die Nasionale Vergadering oorleef 'n mosie van wantroue. Premier Foods en vakbonde probeer 'n alternatief vind vir …
2 weeks, 6 days ago
Monitor: Merkbare styging in maselgevalle
26 Augustus 2026: Bankbedrog styg met 19%. 'n Merkbare styging in masels landwyd. Die storm duur voort om die kop van die DA-woordvoerder oor Finansi…
3 weeks ago
Monitor: Verbruikerskommissie gaan telebemarkers vasvat
25 Augustus 2026: Die Nasionale Verbruikerskommissie gaan telebemarkers vasvat. Wetenskaplikes waarsku dat vanjaar se El Niño-verskynsel die sterkste…
3 weeks, 1 day ago
Monitor: ANC stel verkiesingsmanifes bekend, met klem op dienslewering en skoon regering
24 Augustus 2026: Die Wes-Kaapse polisiekommisaris, luitenant-generaal Sizakhele Dyantyi, besoek Knysna ná die moord op drie ANC-lede. Die ANC onthul…
3 weeks, 2 days ago
Monitor: Fase 3 van vennootskap tussen regering en besighede wil 1 miljoen werksgeleenthede skep teen 2030
21 Augustus 2026: Die Madlanga-kommissie kritiseer die sakeman Stuart Scharnick weens bewerings dat hy 'n joernalis geintimideer het. Fase Drie van p…
3 weeks, 5 days ago
Monitor: Personeeltekort by Meesterskantoor in Jhb lei tot vertragings
20 Augustus 2026: Groot personeeltekorte by die Meesterskantoor in Johannesburg vertraag die afhandeling van boedels met maande. Die afsettingskomite…
3 weeks, 6 days ago