Ons gooi 'n wye oog oor landbou, met nuus wat wissel van 'n nuwe oesnavorsingsplatform tot veediefstal. Die belangrikheid van grondwater word beklemtoon op Wêreld Waterdag. Die ANC roep Thabo Mbeki s…
Published on 3 years, 9 months ago
Leefstyl oudits sal voortaan verpligtend wees vir alle nasionale en provinsiale departemente. Die Proteas stof Bangladesj maklik af, terwyl al die Suid-Afrikaanse rugbyspanne in die VRK-toernooi hull…
Published on 3 years, 9 months ago
Hoeveel is daar te vier op Menseregtedag? Kuberkrakers eis miljoene rand in ruil vir Suid-Afrikaners se inligting. 'n Oekraïner vertel hoe hulle mense land uit help.
Published on 3 years, 9 months ago
Verbruikersvertroue daal. Laat slapeloosheid jou snags rondrol? 'n Kenner gee raad. Dr. Willem Botha van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal praat oor galopsop.
Published on 3 years, 9 months ago
Amptenare van die Renosterberg-munisipaliteit ontvang twee maande se agterstallige salarisse. Kinderwelsyn SA in die Oos-Kaap sê staatsbefondsing aan nieregeringsorganisasies wat maatskaplike dienste…
Published on 3 years, 9 months ago
Ons praat met 'n Oekraïnse politieke en militêre ontleder oor die oorlog. Die Cheetahs is steeds onoorwonne.
Published on 3 years, 9 months ago
Die VN-veiligheidsraad hou ‘n noodsitting oor die situasie in Oekraïne, terwyl die druk op Rusland toeneem. Kleinhandelverkope styg, maar wat hou 'n verwagte brandstofprys van R24 per liter vir die e…
Published on 3 years, 9 months ago
Baie Suid-Afrikaners sê Sensus 2022 ignoreer hulle. Die Burgerlugvaartowerheid sê hy werk saam met Comair om die redery so gou moontlik weer in die lug te kry.
Published on 3 years, 9 months ago
Die verlenging van die ramptoestand word wyd gekritiseer. Die DA sê die Suid-Afrikaanse regering het die verkeerde kant in die konflik tussen Rusland en Oekraӗne gekies. Ons praat oor Suid-Afrika se …
Published on 3 years, 9 months ago
Wie is president Wladimir Poetin se binnekring? Sikloon Gombe los 'n spoor van verwoesting in Mosambiek.
Published on 3 years, 9 months ago
If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.
Donate