Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 14 Desember 2022
Nóg Durbanse strande word heropen, maar daar is steeds kommer oor die hoë vlakke van E.coli in die seewater. Deurslaggewende tussenverkiesings vind v…
3 years, 9 months ago
Monitor 13 Desember 2022
Beurtkrag, wat oral voorkom, het onverwagte newe-effekte in Johannesburg. In die Tankwa Karoo was daar onseisoenale donderweer, reën en hael, en paai…
3 years, 9 months ago
Monitor 12 Desember 2022
Die Nelson Mandelabaai Metro verwelkom vakansiegangers, ondanks 'n droogte. Wydverspreide reën word vandeesweek landswyd verwag. Produksie van die Bo…
3 years, 9 months ago
Monitor 9 Desember 2022
Minder Suid-Afrikaanse petroleum- en chemiese produkte is in Oktober vervaardig. Eenheid 1 van die Koeberg-kragstasie sal eers môre afgeskakel word. …
3 years, 9 months ago
Monitor 8 Desember 2022
'n Kenner meen daar ís lig aan die einde van die tonnel wat beurtkrag betref. Vroue praat uit nadat hulle in staatshospitale gedwing is om te sterili…
3 years, 9 months ago
Monitor 7 Desember 2022
'n Sterk vertoning van die BBP weer 'n resessie af. Die Suid-Afrikaanse Vloot kry amptelik 'n nuwe hoof. Die besoedeling van die Vaalrivier word binn…
3 years, 9 months ago
Monitor 6 Desember 2022
Reaksie op die nuus dat die parlement eers oor 'n week oor die Phala Phala-sage sal sit. Die volgende fase van die SKA-projek word in die Noord-Kaap …
3 years, 9 months ago
Monitor 5 Desember 2022
Die liggame van 14 kerkgangers is gekry nadat die Jukskei-rivier skielik afkom. Opposisiepartye vra dat die proses voortgaan om die president in 'n s…
3 years, 9 months ago
Monitor 2 Desember 2022
President Cyril Ramaphosa oorweeg nog sy politieke opsies ná die Artikel 89-paneel se verdoemende verslag oor die Phala Phala-skandaal, maar wat bete…
3 years, 9 months ago
Monitor 1 Desember 2022
Reaksie op die bevindings oor die Phala Phala-kwessie. Haglike werksomstandighede by die polisie blootgelê. Wêreld Vigsdag word vandag herdenk.
3 years, 9 months ago