Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 19 Augustus 2022
Kaapstad Metro wil die metropolisie se polisiëringsmag versterk om misdaad te stuit. Meer mense kwalifiseer nou vir die maatskaplike noodtoelaag nada…
3 years, 8 months ago
Monitor 18 Augustus 2022
'n Slagoffer van die bendegeweld by 'n ou myn naby Krugerdorp vertel van haar ervaring. 'n Staking in die staatsdiens lê dalk voor die deur. Dit is n…
3 years, 8 months ago
Monitor 17 Augustus 2022
Die Menseregtekommissie gryp in by die waterkrisis in KwaZulu-Natal. Ons vind uit waarom die Landbank homself moes verdedig teen bewerings van boelie…
3 years, 8 months ago
Monitor 16 Augustus 2022
Dis vandag tien jaar sedert die Marikana-slagting. Ons praat met een van die verslaggewers wat op die toneel was. Kommer omdat beoogde wysigings aan …
3 years, 8 months ago
Monitor 15 Augustus 2022
Die ANC Noordwes-konferensie is getref deur ongerymdhede met akkreditasie en 'n onvoltooide stemproses. Gelykheid in die werksplek kan die wêreldekon…
3 years, 8 months ago
Monitor 12 Augustus 2022
Frustrasie en woede oor leë beloftes oor DNS-toetse. Boere bepeins die voor- en nadele van biodiesel. Denel is op koers om te herbou, maar sal dit vo…
3 years, 8 months ago
Monitor 11 Augustus 2022
Talle Springbokondersteuners is Saterdag in Mbombela tydens die kragmeting teen die All Blacks van hulle selfone beroof. 'n Skoolkind in Delft in die…
3 years, 8 months ago
Monitor 10 Augustus 2022
Daar is weer oproepe dat die Kaapstad Internasionale Lughawe na Krotoa vernoem word. Die Nasionale Skuilingsbeweging eis dat die minister van polisie…
3 years, 8 months ago
Monitor 9 Augustus 2022
Die regering en belanghebbendes begin 'n nasionale slaggate-veldtog. Vroue uit gemeenskappe in die Wes-Kaap sê hulle situasie het nie verbeter nie. O…
3 years, 8 months ago
Monitor 8 Augustus 2022
Skerp stygings in munisipale tariewe knou openbare skole se geldsake. 'n Nuwe premier van KwaZulu-Natal sal binnekort aangewys word. 'n Skietstilstan…
3 years, 8 months ago