Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 16 September 2022
Monitor 16 September 2022

Die adjunkpresident sê die regering wil onwettige mynbedrywighede hokslaan, en dat die privatisering van Eskom nie op die kaarte is nie. Inwoners van…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 September 2022
Monitor 15 September 2022

Die Valke ondersoek die moord op die Kaapse Landdros, Romay van Rooyen. Beurtkrag ontwrig skole se werksaamhede. Inwoners van Harrismith in die Vryst…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 September 2022
Monitor 14 September 2022

Vingers word nou na die mynmaatskappy, JDC Mining, gewys nadat die wal van 'n slikdam in Jagersfontein in die Vrystaat gebreek het. Die bestuur van d…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 September 2022
Monitor 13 September 2022

Inwoners van Jagersfontein in die Vrystaat vertel hoe hulle moes vlug toe 'n myndam se wal breek. Twee en veertig van Eskom se opwekkingseenhede het …

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 September 2022
Monitor 12 September 2022

'n Vloedramp tref Jagersfontein in die Vrystaat nadat 'n slikdam se wal breek. Die regering sê die ramp sal ondersoek word. President Cyril Ramaphosa…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 September 2022
Monitor 9 September 2022

Die wêreld maak reg vir 'n nuwe era in Brittanje ná die dood van koningin Elizabeth die Tweede. Ons praat met 'n hedendaagse Daniël oor sy ervaring i…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 September 2022
Monitor 8 September 2022

Die DAK Netwerk spreek sy kommer uit oor die tekort aan wiskunde-onderwysers in die grondslagfase. Die onderwysvakbond NAPTOSA sê daar is 'n toename …

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 September 2022
Monitor 7 September 2022

Vrystaat Landbou eis dringende optrede teen bek-en-klou-seer. Die ekonomie krimp in die tweede kwartaal. Miljoene rand, wat bestem was vir die bou va…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 September 2022
Monitor 6 September 2022

Metro-munisipaliteite se uitstaande skuld aan Eskom neem toe. Kommer oor 'n tekort aan noodsaaklike medisyne. Liz Truss is die nuwe premier van Britt…

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 5 September 2022
Monitor 5 September 2022

Die veelparty-koalisie in Johannesburg gaan vandag klagtes lê teen die ANC en sy vennote in die raad. Zimbabwiërs in Suid-Afrika het tot einde Junie …

3 years, 7 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us