Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 23 Februarie 2023
Ons kry reaksie op die minister van finansies se begrotigsrede, en André de Ruyter se voortydige uittrede by Eskom. Nog niemand is in verband met die…
3 years, 6 months ago
Monitor 22 Februarie 2023
Ons vind uit hoe jy soos 'n ekonoom na die begroting moet luister. Laer damvlakke in die Wes-Kaap beteken dat besparingsmaatreëls ingestel kan word. …
3 years, 6 months ago
Monitor 21 Februarie 2023
Politieke partye en 'n ekonoom deel hulle verwagtinge vir die begrotingsrede. Fase 6-beurtkrag sal tot minstens Woensdag toegepas word. Die Gautengse…
3 years, 6 months ago
Monitor 20 Februarie 2023
By die Vaaldam is daar nou twaalf sluise oop. Ons kyk na die uitwerking van die volgehoue reën op verskeie plekke in die land. Suid-Afrika bevind hom…
3 years, 6 months ago
Monitor 17 Februarie 2023
Die regering erken dat hy die stryd teen misdaad verloor. Die Mededingingskommissie begin met 'n deurtastende ondersoek na die varsprodukte-waardeket…
3 years, 7 months ago
Monitor 16 Februarie 2023
Die regering word versoek om so gou moontlik rampgeld aan boere te verskaf. Nóg 'n styging in die brandstofprys word voorspel. Politieke partye kriti…
3 years, 7 months ago
Monitor 15 Februarie 2023
Cyril Ramaphosa se regering word van magsbeheptheid beskuldig. Die weermag se Gewapende Mag-feesvieringe vind plaas teen die agtergrond van die omtre…
3 years, 7 months ago
Monitor 14 Februarie 2023
Kommer oor die miljoene onwettige vuurwapens in die land. Vloede noodsaak die regering om 'n ramptoestand te verklaar, terwyl nóg reën vandeesweek na…
3 years, 7 months ago
Monitor 13 Februarie 2023
Die moord op die kletsrymer, AKA, en sy vriend ontlok wydlopende medelye en kommentaar. Die weerburo reik ’n Oranje Vlak 9-waarskuwing vir die noorde…
3 years, 7 months ago
Monitor 10 Februarie 2023
President Ramaphosa kondig 'n ramptoestand oor die kragkrisis af, en sê hy sal 'n minister van elektrisiteit in die Presidensie aanstel. Ons ontleed …
3 years, 7 months ago