Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 23 Maart 2023
Monitor 23 Maart 2023

Beurtkrag se impak op selfoonopvangs kos landbou reeds R400 miljoen. 'n Nooddienswerker vertel van die verwoesting wat Sikloon Freddy in Malawi gesaa…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Maart 2023
Monitor 22 Maart 2023

Die Nasionale Vergadering hou vandag 'n debat oor 'n mosie van wantroue in die Speaker. Die DA gaan regstappe teen die regering doen om puttoilette b…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 Maart 2023
Monitor 21 Maart 2023

Reaksie op die EFF se protesaksie. Hoeveel is daar te vier vandag op Menseregtedag? Oudpresident Donald Trump moontlik vandeesweek in hegtenis geneem.

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Maart 2023
Monitor 20 Maart 2023

Die polisie is gereed om moontlike geweld tydens die EFF se betogings te stuit. Openbare sittings word oor die omstrede Bela-wetgewing gehou. Suid-Af…

3 years, 5 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 Maart 2023
Monitor 17 Maart 2023

Die polisie belowe dat die EFF nie Maandag die land tot 'n stilstand sal dwing nie. Ons vra 'n kenner of die polisie wel die staking onder beheer kan…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 Maart 2023
Monitor 16 Maart 2023

Die EFF sê hulle sal Maandag vreedsaam betoog, tensy hulle gekeer word. Reaksie op die MRK-verslag oor Maties se taalbeleid. Die mans Proteaspan begi…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Maart 2023
Monitor 15 Maart 2023

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie vra lande om strenger wetgewing in te stel om landsburgers se soutinname drasties te verminder. Minder staal- en me…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Maart 2023
Monitor 14 Maart 2023

ActionSA se voorsitter in Gauteng bedank. Sikloon Freddy tref Mosambiek wéér - ons praat met 'n kenner oor dié uitsonderlike verskynsel. Die land se …

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 Maart 2023
Monitor 13 Maart 2023

Huldeblyke stroom in na die dood van die kletsrymer, Costa Titch. Opposisiepartye verwerp die Openbare Beskermer se voorlopige verslag oor die Phala …

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 Maart 2023
Monitor 10 Maart 2023

Die DA het 'n oorsigbesoek aan drie hospitale in Bloemfontein gedoen om die omvang van die staking deur gesondheidswerkers in dié stad te bepaal. Die…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us