Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 April 2023
Eskom sal wel verantwoording moet doen oor wanbesteding, nadat die regering die kragvoorsiener se vrystelling van sekere bepalings van die Wet op Ope…
3 years, 5 months ago
Monitor 5 April 2023
'n Spesiale gesamentlike sitting van verskeie parlementêre komitees sal vandag plaasvind oor die vrystel van Eskom om onreëlmatige en verwistende uit…
3 years, 5 months ago
Monitor 4 April 2023
'n Bykomende R37,4 miljard gaan bestee word aan salarisse vir staatsdiensamptenare. Kommer oor die swak bestuur van Transnet. Finland word vandag amp…
3 years, 5 months ago
Monitor 3 April 2023
John Steenhuisen word as leier van die DA herverkies, en kom met 'n ambisieuse plan vorendag. Die veteraanjoernalis, Jeremy Gordin, word dood by sy h…
3 years, 5 months ago
Monitor 31 Maart 2023
'n Skokrentekoersverhoging laat Suid-Afrikaners na hulle asem snak. 'n Nuwe politieke party wil die meer gevestigde partye die stryd aansê in aanstaa…
3 years, 5 months ago
Monitor 30 Maart 2023
Amerikaanse veghonde verskeur 'n bejaarde vrou in Bonteheuwel in die Wes-Kaap. Rentekoerse word moontlik vandag met 25 basispunte verhoog. China Airl…
3 years, 5 months ago
Monitor 29 Maart 2023
Die Tshwane-metro het uiteindelik 'n burgemeester. Die Vereniging van Staatsdiensamptenare aanvaar 'n loonverhoging van 7,5%. Humza Yousaf is die nuw…
3 years, 5 months ago
Monitor 28 Maart 2023
Drie mense word vir ondervraging aangehou in verband met die moord op die kletsrymer, AKA. Die paroolraad sit Vrydag oor die voormalige lemnaelloper,…
3 years, 5 months ago
Monitor 27 Maart 2023
'n Ugandese joernalis praat oor nuwe, drakoniese wetgewing in haar land. Die Slag van Cuito Cuanavale word herdenk - 'n draaipunt in Suidelike Afrika…
3 years, 5 months ago
Monitor 24 Maart 2023
BP onttrek sy dienste aan Suid-Afrikaanse lughawens. Die Wes-Kaap stel 'n 15 jaar waterplan bekend om toekomstige droogtes te oorleef. 'n Groep spesi…
3 years, 5 months ago