Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 20 April 2023
Die beweerde meesterbrein agter ’n kinderhandel-en-molesteringsnetwerk, Gerhard Ackerman, hou vol hy is onskuldig. Die Thabo Bester-sage neem die een…
3 years, 4 months ago
Monitor 19 April 2023
Verskeie politieke partye verwelkom die aanstelling van 'n nuwe SAUK-raad. Die president bekragtig veranderinge aan die Wysigingswetsontwerp op Gesin…
3 years, 4 months ago
Monitor 18 April 2023
Onafhanklike kandidate sal voortaan aan provinsiale en nasionale verkiesings mag deelneem. Die vrou van die paramedikus wat al ses jaar deur Al Kaïda…
3 years, 4 months ago
Monitor 17 April 2023
Die Tshwane-metro kan moontlik onder administrasie geplaas word. Kommer oor die sielkundige impak wat die droogte op boere in die Noord-Kaap het. Die…
3 years, 5 months ago
Monitor 14 April 2023
Verskeie organisasies wil hof toe gaan ná die bekragtiging van die Wet op Diensbillikheid. Die president wil in die volgende vyf jaar beleggings van …
3 years, 5 months ago
Monitor 13 April 2023
Die jongste nuus oor die terugkeur na Suid Afrika van Thabo Bester en Nandipha Magudumana. 'n Vrou wat jare gelede deur Bester geteiken is, vertel va…
3 years, 5 months ago
Monitor 12 April 2023
Woede oor die Facebook-verkragter, Thabo Bester, se ontsnapping meer as 'n jaar gelede, is aan die toeneem onder Suid-Afrikaners. Ons berig oor twee …
3 years, 5 months ago
Monitor 11 April 2023
Gevalle van Afrika-perdesiekte is aan die toeneem in Gauteng. Onderwysersvakbonde is bekommerd oor die toename in rooftogte by openbare skole. Die Wê…
3 years, 5 months ago
Monitor 10 April 2023
'n Misdaadaktivis beweer Thabo Bester het die tronk verskeie kere verlaat voor sy finale ontsnapping in Mei verlede jaar. Ons praat oor verskeie van …
3 years, 5 months ago
Monitor 7 April 2023
Die bloeddiens het 'n tekort aan bloedvoorraad vir die O-groep. Hoër fases van beurtkrag kan dalk hierdie winter ingestel word. Frankryk plaas sy hoo…
3 years, 5 months ago