Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 5 Mei 2023
Die Johannesburg Metroraad sal vandag weer probeer om 'n nuwe burgemeester te verkies nadat verskeie politieke partye gister samesprekings gevoer het…
3 years, 4 months ago
Monitor 4 Mei 2023
Die aktivistegroep, Verslaggewers Sonder Grense, waarsku teen die opkoms van 'n sogenaamde fopnuus-bedryf. 'n Hofordonnans word in Motherwell in die …
3 years, 4 months ago
Monitor 3 Mei 2023
Suid-Afrika in 'n stryd om sitrus na die Europese Unie uit te voer. Parlementslede krap kop oor hoe Suid-Afrika van die gryslys verwyder kan word. Di…
3 years, 4 months ago
Monitor 2 Mei 2023
Suid-Afrikaners wat in Soedan was, is verlig om weer by die huis te wees, maar daar is nog ten minste 22 wat sukkel om terug te keer. Gauteng se eksp…
3 years, 4 months ago
Monitor 1 Mei 2023
Die laaste groep Suid-Afrikaners vanuit Soedan is by die huis. 'n Onsekere toekoms vir Zimbabwiërs wat in Suid-Afrika woon en werk. Reaksie op die nu…
3 years, 4 months ago
Monitor 28 April 2023
Black Sash is bekommerd oor die uitdagings wat begunstigdes van maatskaplike toelaes kan ondervind, met die instelling van 'n nuwe kaartlose betaling…
3 years, 4 months ago
Monitor 27 April 2023
Die voormalige Eskombaas, André de Ruyter, frustreer parlementslede met sy swye oor korrupsie by die energieverskaffer. Die Wes-Kaapse regering se pl…
3 years, 4 months ago
Monitor 26 April 2023
Suid-Afrika gaan aan die Internasionale Strafhof onttrek. Nóg 'n verkrygingsskandaal by die Gautengse Departement van Gesondheid. President Joe Biden…
3 years, 4 months ago
Monitor 25 April 2023
'n Nood-ontruimingsplan vir Suid-Afrikaners in Soedan is gister in werking gestel. Ons verneem dat die plan twee busse behels, maar die res van die p…
3 years, 4 months ago
Monitor 24 April 2023
Dit sal R29-miljard kos om die Vrystaat se paaie rybaar te maak. Nuwe hoop vir 'n man wat reeds ses jaar deur Al Kaïda aangehou word. 'n Beroep gedoe…
3 years, 4 months ago