Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 2 Junie 2023
Monitor 2 Junie 2023

Die Motor van die Jaar is... 'n bakkie! Die Mzanzi Jeugkoor maak opslae in die VSA. 'n Projek om pappegaaie van uitwissing te red, help ook arm Oos-K…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Junie 2023
Monitor 1 Junie 2023

President Cyril Ramaphosa word as 'n bedrieër beskryf, wat nie sy beloftes nakom nie. Die Minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, gee vandag m…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 31 Mei 2023
Monitor 31 Mei 2023

Nog gevalle van cholera in Hammanskraal aangemeld. Meer as 10 000 verkragtings is in die eerste drie maande van vanjaar by die polisie aangemeld. Die…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Mei 2021
Monitor 30 Mei 2021

Die Suid-Afrikaanse Weermag ontken dat hy wapens op die Russiese vragskip, Lady R, gelaai het. Nie-regeringsorganisasies wat kinderbeskermingsdienste…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Mei 2023
Monitor 29 Mei 2023

Vakbonde verwerp Eskom se jongste loonaanbod. Die minister van elektrisiteit kry uiteindelik sy magte en pligte, maar kommer bestaan oor wat hy met d…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Mei 2023
Monitor 26 Mei 2023

Die eerste sterfte aan cholera word in die Vrystaat aangeteken. Afriforum neem watermonsters in die Vaalrivier waarvan een positief vir cholera toets…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Mei 2023
Monitor 25 Mei 2023

Verbruikersinflasie is op sy laagste vlak in maande. Kommer oor 'n skerp styging in skole se eiendomsbelasting. 'n Eeu gelede het die eerste vrou onw…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Mei 2023
Monitor 24 Mei 2023

'n Toename in gevalle van pampoentjies. Burgerregtegroepe glo konsepwetgewing oor die nasionale raad op geslagsgeweld is onvoldoende om dié misdaad t…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Mei 2023
Monitor 23 Mei 2023

Minstens 15 mense in Hammanskraal reeds aan cholera oorlede. 'n Kenner verduidelik wat die grondwet oor rasteikens en raskwotas sê. Watter impak het …

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Mei 2023
Monitor 22 Mei 2023

Kaapse Forum nader die Konstitusionele Hof om te verseker dat inwoners van die Wes-Kaap inspraak kry oor die bestuur van die polisiediens in dié prov…

3 years, 3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us