Die Konstitusionele Hof beslis dat die Wet op Kopiereg diskrimineer teen persone met siggestremdhede. Die Potchefstroom Landdroshof is tydelik gesluit nadat 'n deel van die gebou se dak intuimel. Die…
Published on 3 years, 3 months ago
Suid-Afrikaners voel woede, frustrasie en wanhoop met Eskom se jongste rondte beurtkrag. Dis Erfenismaand en ons wonder wat daar is wat ons diverse samelewing saambind, behalwe miskien ons misnoeë me…
Published on 3 years, 3 months ago
AgriSA waarsku dat die voortgesette beurtkrag 'n ernome impak op voedselproduksie kan hê. Ekonome voorspel dat die rentekoers met 75 basispunte verhoog sal word. Verskeie strande in die Ethekwini-met…
Published on 3 years, 3 months ago
President Cyril Ramaphosa knip sy besoek aan die Verenigde Koninkryk kort te midde van Suid-Afrika se elektrisiteitskrisis. Intussen word eise vir radikale optrede gemaak. Ramaphosa het moeilike sake…
Published on 3 years, 3 months ago
Die adjunkpresident sê die regering wil onwettige mynbedrywighede hokslaan, en dat die privatisering van Eskom nie op die kaarte is nie. Inwoners van Eldorado Park slaap in tente om die polisie se aa…
Published on 3 years, 3 months ago
Die Valke ondersoek die moord op die Kaapse Landdros, Romay van Rooyen. Beurtkrag ontwrig skole se werksaamhede. Inwoners van Harrismith in die Vrystaat sit vir 10 dae sonder krag.
Published on 3 years, 3 months ago
Vingers word nou na die mynmaatskappy, JDC Mining, gewys nadat die wal van 'n slikdam in Jagersfontein in die Vrystaat gebreek het. Die bestuur van die myn hou vol dat hulle aan alle wetlike vereiste…
Published on 3 years, 3 months ago
Inwoners van Jagersfontein in die Vrystaat vertel hoe hulle moes vlug toe 'n myndam se wal breek. Twee en veertig van Eskom se opwekkingseenhede het verlede week die gees gegee - ons plaas dit in per…
Published on 3 years, 3 months ago
'n Vloedramp tref Jagersfontein in die Vrystaat nadat 'n slikdam se wal breek. Die regering sê die ramp sal ondersoek word. President Cyril Ramaphosa sal na verwagting die dorp vandag besoek. Ons saa…
Published on 3 years, 3 months ago
Die wêreld maak reg vir 'n nuwe era in Brittanje ná die dood van koningin Elizabeth die Tweede. Ons praat met 'n hedendaagse Daniël oor sy ervaring in die leeukuil, by wyse van spreke. In ons woordru…
Published on 3 years, 3 months ago
If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.
Donate