Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 14 Julie 2023
Gauteng se regering wil 'n provinsiale staatsbank op die been bring. 'n Kenner antwoord die vraag - sal oudpresident Jacob Zuma terug tronk toe gaan?…
3 years, 2 months ago
Monitor 13 Julie 2023
Vrae oor hoekom daar nie vinniger teen vragmotoraanvallers opgetree is nie. 'n Party-woordvoerder sê hulle COPE steeds. Dis nou baie makliker om 'n o…
3 years, 2 months ago
Monitor 12 Julie 2023
Watertoevoer na groot dele van Johannesburg word tot Vrydag onderbreek. Rand Water sê munisipale wanbestuur dra by tot die waterkrisis in Gauteng. 'n…
3 years, 2 months ago
Monitor 11 Julie 2023
Die oudpolisieman wat die blouligaanval op sosiale media versprei het, kry dreigemente. Die Verkiesingskommissie teken 'n ooreenkoms om fopnuus op so…
3 years, 2 months ago
Monitor 10 Julie 2023
Die ANC sê die koalisiestelsel moet hersien word. Sneeu word in Mpumalanga en die Oos-Kaap voorspel. Die SAUK se geldelike verknorsing verdiep. Winte…
3 years, 2 months ago
Monitor 7 Julie 2023
Die polisie ondersoek ’n massa skietvoorval in Hanover Park op die Kaapse Vlakte. Sakelui verwag dat inflasie vanjaar tot bykans 7% persent kan styg.…
3 years, 2 months ago
Monitor 6 Julie 2023
'n Gaslekkasie aan die Oosrand wat 16 lewens geëis het, word met onwettige myners verbind. Cosatu betoog vandag landwyd oor 'n lang lys kwessies. Die…
3 years, 2 months ago
Monitor 5 Julie 2023
Petrol is vandag goedkoper, maar diesel duurder - 'n ekonoom verduidelik hoekom. OPOD ondervra die slagoffers van adjunkpresident Paul Mashatile se b…
3 years, 2 months ago
Monitor 4 Julie 2023
Beurtkrag of kragvermindering - wat verkies jy? Ons hoor wat Eskom se nuwe plan behels. 'n Biskop van Springbok in die Noord-Kaap verskyn in die hof …
3 years, 2 months ago
Monitor 3 Julie 2023
Nóg liggame in Namakwaland gevind ná oorstromings. Hoe relevant is die ANC Jeugliga? Die Inniebos-fees is 'n dawerende sukses.
3 years, 2 months ago