Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 11 Augustus 2023
Wat gebeur noudat Die taxistaking in die Wes-Kaap afgelas is? OUTA hou vol NSFAS het onreëlmatig tenders aan derdeparty-diensverskaffers toegeken. Ir…
3 years, 1 month ago
Monitor 10 Augustus 2023
Julie was die aarde se warmste maand nóg, en die Suidpool se ys het tot sy laagste vlak gekrimp. Boonop sal Suid-Afrika dié somer 'n El Niño-stelsel …
3 years, 1 month ago
Monitor 9 Augustus 2023
Hongersnood blyk 'n dringende probleem in die Oos-Kaap te wees, nadat 'n ma haar drie dogters en haarself om die lewe gebring het. 'n Ooreenkoms oor …
3 years, 1 month ago
Monitor 8 Augustus 2023
Kaapstad kry 'n interdik teen die taxibedryf. Kommer oor ’n toename in plaasmoorde. Die Wêreldbeker Springbokgroep word vandag bekendgemaak.
3 years, 1 month ago
Monitor 7 Augustus 2023
Die taxistaking in Kaapstad gaan voort nadat gesprekke tussen SANTACO en die Wes-Kaapse regering misluk. Politieke partye besluit op 'n raamwerk om k…
3 years, 1 month ago
Monitor 4 Augustus 2023
EFF-leier Julius Malema se uitsprake oor Rusland en die boere wek opspraak in die buiteland. 'n Beraad van politieke partye oor koalisies begin vanda…
3 years, 1 month ago
Monitor 3 Augustus 2023
Agt vermeende onwettige myners sterf naby Kleinsee in die Noord-Kaap. Oudpresident Donald Trump is vandag weer terug in die hof. Suid-Afrikaners voeg…
3 years, 1 month ago
Monitor 2 Augustus 2023
Inwoners van Riverlea, suid van Johannesburg, vra vir deurlopende polisie-teenwoordigheid in die gebied om orde daar te herstel. Die agt lede van die…
3 years, 1 month ago
Monitor 1 Augustus 2023
Die DA wend hom tot die VN oor die EFF se Kill the Boer-singery. AGRI SA waarsku dat voorgestelde watergebruikwetgewing voedselsekerheid kan benadeel…
3 years, 1 month ago
Monitor 31 Julie 2023
Agri SA woedend oor EFF se sing van Kill the boer. Die oorlog in Oekraïne veroorsaak groot kunsmistekorte. Hoe relevant is die ANC Veteraneliga?
3 years, 1 month ago