Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 8 September 2023
Die Parlement gee die Nasionale Finansiële Hulpskema vir studente twee weke om uitdagings in sy huidige finansieringsmodel op te los. Navorsing wys '…
3 years ago
Monitor 7 September 2023
Eskom bestee miljarde aan diesel vir turbines om noodkrag op te wek. 'n Studie wys gelduitleners gebruik slenters om skuld van leners se salarisse te…
3 years ago
Monitor 6 September 2023
'n Rekordverhoging in brandstofpryse. Noord-Korea beplan om wapens aan Moskou te verskaf. Ons skakel oor na Pretoria, waar die span by TLU-SA se jaar…
3 years ago
Monitor 5 September 2023
Die Appèlhof beslis die ANC moet sy kaderontplooiingsrekords aan die DA oorhandig. Die Gautengse onderwysdepartement begin met die plasing van leerli…
3 years ago
Monitor 4 September 2023
'n Onafhanklike paneel bevind dat geen wapens op die Russiese skip Lady R gelaai is nie. Brande woed in die Vrystaat. Die Kill the Boer-saak sal vand…
3 years ago
Monitor 1 September 2023
Die Wes-Kaapse owerheid sluit 'n ooreenkoms met die taxibedryf. Julle het jullle plig versuim, sê oudburgemeester Herman Mashaba oor gister se brand …
3 years ago
Monitor 31 Augustus 2023
Die omstrede Ace Magashule stig 'n nuwe party. Die Tshwane-metro beplan streng optrede teen stakers. 'n Egpaar wat lewens wil red, reis met 'n omgebo…
3 years ago
Monitor 30 Augustus 2023
Kholeka Gcaleka is benoem om die nuwe Openbare Beskermer te wees, maar nie almal stem daarmee saam nie. Die Menseregtekommissie ondersoek die rioolpr…
3 years ago
Monitor 29 Augustus 2023
'n Kritieke tekort aan bloed in die Wes-Kaap. Kommer oor Johannesburg se vuil lug. 'n Huldeblyk aan die akteur, Bradley Olivier.
3 years ago
Monitor 28 Augustus 2023
Die DA wil hê die raad van die Johannesburg Metro moet ontbind word. Boere bereken die skade ná veldbrande in die Vrystaat. Alan Winde staan vir 'n t…
3 years ago