Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 22 September 2023
Die hof beveel die minister van landbou om alle inligting rakende grondeise bekend te maak. Die Reserwebank het die repokoers onverandered gelaat. Da…
2 years, 11 months ago
Monitor 21 September 2023
Sal die Reserwebank vandag aan die rentekoers torring? Suid-Afrika sal steeds as gasheer optree vir die AGOA-forum in November. Ruan Pienaar bespreek…
3 years ago
Monitor 20 September 2023
President Cyril Ramaphosa vra die Verenigde Nasies om vredesinisiatiewe in Oekraïne te versnel. Die implementering van die Zondo-kommissie se voorste…
3 years ago
Monitor 19 September 2023
Die jongste oor die brande in Noordwes. Afrikalande sluit 'n veiligheidsooreenkoms. Vir die eerste keer in 'n jaar is daar weer 'n Afrikaanse rolpren…
3 years ago
Monitor 18 September 2023
Die Weerburo waarsku oor voortgesette onstuimige seetoestande in die Suid-Kaap. Wat is die stand van ons demokrasie in 'n wêreld waar dit toenemend m…
3 years ago
Monitor 15 September 2023
Minstens die helfte van kankergevalle onder kinders in Suid-Afrika word nooit gediagnoseer nie. Kommer oor die lae vervolgingskoers van plaasaanvalle…
3 years ago
Monitor 14 September 2023
Die raad van ondersoek na die brand in Marshalltown, Johannesburg, kry skerp tande om sy taak te verrig. Die DA maak sy premierskandidaat in Gauteng …
3 years ago
Monitor 13 September 2023
Meer as 2 300 mense dood en 10 000 steeds vermis ná oorstromings in Libië. Eiertekorte weens voëlgriep. Voormalige Springbokkapteins die josie in oor…
3 years ago
Monitor 12 September 2023
'n Wedloop teen tyd om oorlewendes uit die puin van die aardbewing in Marokko te grawe. Die geskorste Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, sal mil…
3 years ago
Monitor 11 September 2023
Ons bespreek Mangosuthu Buthelezi se nalatenskap. Die dodetal in die Marokko-aardbewing styg skerp. Ons ontleed die G20-beraad.
3 years ago