Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 Oktober 2023
Die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, ontken dat ondersoeke na die Nasionale Finansiële Hulpskema vir studente weggesteek word. Verskeie mu…
2 years, 11 months ago
Monitor 5 Oktober 2023
Polisiebeamptes wat op die Kaapse Vlakte ontplooi word, word na hulle dood gestuur. 'n Ondersoek na sogenaamde vreemde gedrag onder skoolkinders word…
2 years, 11 months ago
Monitor 4 Oktober 2023
Duisende hektaar weidingsveld is reeds deur veldbrande in Limpopo en die Vrystaat verwoes. Meer polisielede word in Gugulethu op die Kaapse Vlakte on…
2 years, 11 months ago
Monitor 3 Oktober 2023
Die minister van polisie, Bheki Cele, word beveel om verskoning te vra vir sy uitbarsting teenoor die gemeenskapsaktivis, Ian Cameron. Twee wetenskap…
2 years, 11 months ago
Monitor 2 Oktober 2023
Motoriste moet hulle staal om in Oktober weer meer vir brandstof te betaal. Reaksie op die bedanking van die bestuurshoof van Transnet. Vrystaat Land…
2 years, 11 months ago
Monitor 29 September 2023
Eskom hoop om beurtkrag in die somer tot fase vier te beperk. Ons kry die jongste nuus uit die Tshwane-metro, waar dienslewering stilstaan weens die …
2 years, 11 months ago
Monitor 28 September 2023
Wes-Kaapse boere doen skadebepalings ná die naweek se swaar reën en oorstromings. Die H7-stam van voëlgriep kom nou in minstens vyf provinsies voor. …
2 years, 11 months ago
Monitor 27 September 2023
Sommige paaie in die Wes-Kaap is weer begaanbaar nadat storms die provinsie vroeër vandeesweek getref het. Suid-Afrika staan bekend as die proteshoof…
2 years, 11 months ago
Monitor 26 September 2023
Swaar reën en oorstromings in die Wes-Kaap rig groot skade aan. Boere het reeds 'n miljard rand se vee en weidingsveld verloor weens die verwoestende…
2 years, 11 months ago
Monitor 25 September 2023
Action Society loof die vinnige optrede van die polisie en Hoedspruit Plaaswag om transitorowers vas te trek. Suid-Afrikaners vier Erfenisdag. 'n Onv…
2 years, 11 months ago