Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 8 November 2023
Die politieke koors in Suid-Afrika loop hoog oor die Israel-Hamas konflik. Joernaliste in Gaza waag hulle lewe, maar hoekom doen hulle dit? Ons praat…
2 years, 10 months ago
Monitor 7 November 2023
Die Suid-Afrikaanse regering ontbied sy diplomate in Israel na Suid-Afrika. Watter impak sal El Niño op mielieproduksie hê? Dit is Aanneem-bewustheid…
2 years, 10 months ago
Monitor 6 November 2023
Kritiek oor die regering se plan om die Nasionale Gesondheidsversekeringskema met mediesefonds-belastingkortings te befonds. Die Amerikaanse Minister…
2 years, 10 months ago
Monitor 3 November 2023
Sakelui sê dit is noodsaaklik dat Suid-Afrika deel bly van die AGOA-ooreenkoms. 'n Prokureur in verbruikersreg waarsku oor die slaggate van Swartvryd…
2 years, 10 months ago
Monitor 2 November 2023
Die Minister van Finansies sê swakker ekonomiese groei word verwag. Opposisiepartye is bekommerd oor die toename in staatskuld. Action SA sê sy steun…
2 years, 10 months ago
Monitor 1 November 2023
Eskom se finansiële verlies verdubbel tot meer as R23 miljard. Daar is pessimisme in die aanloop tot vanmiddag se mediumtermynbegrotingsrede. Die Spr…
2 years, 10 months ago
Monitor 31 Oktober 2023
Kommer oor die impak van beurtkrag op die matriekeindeskamen. Twee mense sterf in 'n brand in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte. Suid-Afrika wil hande…
2 years, 10 months ago
Monitor 30 Oktober 2023
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, erken die regering is platsak. Die regering se reaksie is om koste te besnoei en nóg geld te leen. "The…
2 years, 10 months ago
Monitor 27 Oktober 2023
Inwoners en die polisie in die Oos-kaap en Limpopo slaan toe op buitelanders se winkels. Die DA en die joernalis, Adriaan Basson, is haaks oor sy sta…
2 years, 10 months ago
Monitor 26 Oktober 2023
Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys sal vandag voor die Nasionale Vergadering dien. Die ANC hersien sy koalisievennootskap met die EFF. Daar…
2 years, 10 months ago