Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 22 November 2023
Monitor 22 November 2023

Die polisie is opsoek na verdagtes ná die skietdood van 'n beweerde bendeleier van Westbury in Johannesburg. Die Nasionale Vergadering aanvaar 'n mos…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 November 2023
Monitor 21 November 2023

Kommer oor die Gautengse regering se voorneme om kinderwelsyn by nie-regeringsorganisasies oor te neem. Meer jongmense het die afgelope naweek geregi…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 November 2023
Monitor 20 November 2023

Regstappe word beplan oor die opeenhoping van vragmotors by die Richardsbaai-hawe. Die punte van leerlinge wat swak vaar in graad 4 en 9, sal weer aa…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 November 2023
Monitor 17 November 2023

Die DA sal vandag 'n klag teen Rand Water by die Menseregtekommissie lê. Nie alle partye in die parlement stem saam oor 'n diplomatieke sanksie van I…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 November 2023
Monitor 16 November 2023

'n Afgetrede brigadier sê die Eskom-intelligensie verslag is gegrond op ongestaafde inligting. Die Protea-afrigter sê die span het nie 'n probleem om…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 November 2023
Monitor 15 November 2023

Transnet staal hom teen 'n moontlike kredietafgradering. Die DA eis dringende ingryping in die waterkrisis in Gauteng. Meer Suid-Afrikaners werk nou,…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 November 2023
Monitor 14 November 2023

Die gesondheidstelsel in Gasa is op sy knieë. Madagaskar se verkiesing is in die weegskaal. Dis Wêreld Diabetesdag, en ons praat met 'n kenner oor di…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 November 2023
Monitor 13 November 2023

Patricia De Lille is onbestrede as die leier van die Good-party herverkies.Die DA wil sy kiesersteun in die Wes-Kaap vermeerder. Nog verligting by di…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 November 2023
Monitor 10 November 2023

Kommer oor ministers en hulle departemente wat nie wetgewing betyds voorlê nie. Die oorlog in Gaza gaan 'n diepgaande sosio-ekonomiese impak hê. Nóg …

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 November 2023
Monitor 9 November 2023

'n Toename in malariagevalle. Suid-Afrika werk saam met organisasies om humanitêre hulp aan Gaza te verskaf. 'n Versoek om die moord op polisiebeampt…

2 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us