Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 Desember 2023
'n Inkrimping in die ekonomie, maar brandstof is vandag goedkoper. Kritiek op die goedkeuring van die Haat-misdade en Haat-spraak wetsontwerp, en Ska…
2 years, 9 months ago
Monitor 5 Desember 2023
Die polisie maan teen verdere vigilante-optredes in Diepsloot in Johannesburg, waar sewe mense die naweek dood is. Wetenskaplikes by die COP-28-beraa…
2 years, 9 months ago
Monitor 4 Desember 2023
Die minister van Elektrisiteit moet binne 2 maande hospitale, skole en polisiestasies van beurtkrag vrystel. Die president van COP28 los 'n bom, en Z…
2 years, 9 months ago
Monitor 1 Desember 2023
Die voedselstelsel se bydra tot klimaatsverandering sal hoog op die agenda van die COP28-klimaatsberaad wees. Suid-Afrikaners gebruik al hoe minder k…
2 years, 9 months ago
Monitor 30 November 2023
'n Nuwe ontleding van politieke meningsopnames wys die ANC se steun het tot 33 persent gedaal. Die COP28-beraad begin later vandag in Dubai, en die K…
2 years, 9 months ago
Monitor 29 November 2023
Ernstige waterprobleme in Limpopo en Noordwes. Gauteng wil by die regering leen om sy uitstaande 13 miljard-rand E-Tol skuld te delg, en Minister Cel…
2 years, 9 months ago
Monitor 28 November 2023
Verskeie mense sterf in 'n mynongeluk by Impala Platinum se nommer elf skag in Rustenburg, in Noordwes. Volkswagen Suid-Afrika ontken dat hy sy deure…
2 years, 9 months ago
Monitor 27 November 2023
Die Sutherland 9 word waardig her-begrawe. 'n Welkome daling in brandstofpryse volgende week verwag, en Agri SA praat oor die impak van die hittegolf…
2 years, 9 months ago
Monitor 24 November 2023
Navorsing wys dat een spesifieke atibiotikum 'n doeltreffende middel teen weerstandige tuberkulose is. Daar word verwag dat die skietstilstand in Gas…
2 years, 10 months ago
Monitor 23 November 2023
Kommer oor die vinnige tempo waarteen die aarde se temperatuur styg. Solidariteit eis dat die NVG die voormalige Eskombaas, Matsela Khoko, en sy mede…
2 years, 10 months ago