Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 4 Januarie 2024
Monitor 4 Januarie 2024

Nog vyf lande sluit by BRICS aan..Kommer oor 'n hernude vlaag beurtkrag, en 'n bekende hotel langs die Weskus brand af.

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Januarie 2024
Monitor 3 Januarie 2024

Brandstofpryse daal vir die derde agtereenvolgende maand. Ramp-reaksiespanne in KwaZulu-Natal is op 'n gereedheidsgrondslag, met nog storms vandag, e…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Januarie 2024
Monitor 2 Januarie 2024

27 lyke reeds gevind ná oorstromings  in die KwaZulu-Natalse Middellande. 'n Sensoriese tuin in Bronkhorstspruit verryk die lewens van dementia-lyers…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Januarie 2024
Monitor 1 Januarie 2024

Die Kaapse Klopse skud hul vere reg vir môre se Twee Nuwejaars Parade. Kenners voorspel wat in vanjaar se verkiesing gaan gebeur, en, reën vandag vir…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Desember 2023
Monitor 29 Desember 2023

Die jongste oor die brand by Kamiesberg in die Noord-Kaap. Opposisie-kanidate in die DRK sê die presidensiële verkiesing is 'n bedrogspul - ons praat…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Desember 2023
Monitor 28 Desember 2023

Mpumalanga verskerp toerisme-veiligheid..Kenners waarsku dat duisende onderwysers oor die volgende dekade gaan aftree, en die Amasone het sy ergste d…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 Desember 2023
Monitor 27 Desember 2023

Gerco van Deventer is weer tuis - ná 6 jaar in Al Kaida se kloue. Veilige hawens vir mishandelde vroue en kinders steier onder ekonomiese druk, en Im…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Desember 2023
Monitor 26 Desember 2023

Boere in Noordwes is woedend oor veediefstalsake wat nie ondersoek word nie. Die Stad Kaapstad sê wetstoepassings-personeel is vandag ten volle op di…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Desember 2023
Monitor 25 Desember 2023

'n Spesiale Kersdag-Monitoruitsending.

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Desember 2023
Monitor 22 Desember 2023

Verkeer na vakansiebestemmings neem skerp toe. Sakeliga sê die Lisensieraad vir Lugdienste is onregmatig besig om lugdiens-lisensies aan raskriteria …

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us