Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 19 Januarie 2024
Monitor 19 Januarie 2024

Onderwyskenners ontleed die matrie-uitslae.

Pakistan loods teenaanvalle op Iran en kommer oor hongersnood en dodelike siektes in Gaza.

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Januarie 2024
Monitor 18 Januarie 2024

Die Onafhanklike Eksamenraad se matriek slaagsyfer is hoër as verlede jaar.

'n Styging in die brandstofprys word vir Februarie verwag en twee gevalle…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 Januarie 2024
Monitor 17 Januarie 2024

Die land se skole begin vandag....maar plek-plek is daar probleme.

Nóg ontwrigtende reën vir KwaZulu-Natal en die Wonderboom-lughawe in Pretoria gaan…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 Januarie 2024
Monitor 16 Januarie 2024

Kan Suid-Afrika se regsoptrede teen Israel Westerse beleggers afskrik? Die gemeenskap van Lethabo-park in Kimberley in the Noord-Kaap trek saam om le…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Januarie 2024
Monitor 15 Januarie 2024

Meer as 16-duisend misdadigers is verlede jaar saam met oud-president Zuma vrygelaat..

Sterrekundiges is opgewonde oor die sogenaamde Groot Ring wat …

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 Januarie 2024
Monitor 12 Januarie 2024

Suid-Afrika stel sy saak teen Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag. Die Tshwane Universiteit van Tegnologie smelt Joernalistiek en Open…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 Januarie 2024
Monitor 11 Januarie 2024

Suid-Afrika se hofsaak teen Israel begin vandag. Ons fokus op die proses en die politieke gevolge vir alby lande en minstens 700-duisend SASSA beguns…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 Januarie 2024
Monitor 10 Januarie 2024

Minstens vyf mense nog vermis ná die oorstromings in KwaZulu-Natal. Regsspanne van Suid-Afrika en Israel berei voor vir die saak wat môre by die Inte…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 Januarie 2024
Monitor 9 Januarie 2024

Siviele eise teen die polisie beloop in die eerste kwartaal reeds miljoene rand. 'n Deurbraak in die ondersoek na 'n vee-diefstal-sindikaat in Noordw…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Januarie 2024
Monitor 8 Januarie 2024

Hoë-koppe word betrek by guns-lone van miljoene rande by NSFAS. Die ondersoek na die dood van die Cradock 4 heropen. en 158 aasvoëls gaan van Noordwe…

2 years, 8 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us