Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 2 Februarie 2024
Eskom brei sy ladingverminderingsprojek in Gauteng uit ná 'n suksesvolle toetslopie in een van die provinsie se voorstede. Die regering verlaag invoe…
2 years, 7 months ago
Monitor 1 Februarie 2024
'n Suid-Afrikaanse vrou ontvang 'n genadedood in Switserland. Die aantal geregistreerde kiesers styg tot meer as 27 miljoen op die vooraand van die t…
2 years, 7 months ago
Monitor 31 Januarie 2024
Die brand in Pringlebaai woed steeds buite beheer. Transperancy International sê demokrasie in Afrika is in gedrang. Hoërskoolleerlinge kan nou 'n kw…
2 years, 7 months ago
Monitor 30 Januarie 2024
President Cyril Ramaphosa sê hy is nie bekommerd oor oudpresident Jacob Zuma se skorsing nie. Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bevind intussen…
2 years, 7 months ago
Monitor 29 Januarie 2024
Die brande in die Kaapse Wynlanddistrik woed voort. Build One South Africa het groot planne om werkskepping te bevorder. Zimbabwe plaas 'n tydelike v…
2 years, 7 months ago
Monitor 26 Januarie 2024
Die Internasionale Geregshof lewer later vandag uitspraak in die Suid-Afrikaanse regering se volksmoord-saak teen Israel. Die stryd teen die brand in…
2 years, 8 months ago
Monitor 25 Januarie 2024
Drankmisbruik is die hoofoorsaak van padsterftes oor die feestyd. Die Veelparty Handves onderneem om eiendomsreg te beskerm. Ekonome verwag nie dat r…
2 years, 8 months ago
Monitor 24 Januarie 2024
Politieke partye kritiseer die premier van Noordwes, Bushy Maape, nadat hy na Thailand reis om mediese behandeling te ontvang. Donald Trump word voor…
2 years, 8 months ago
Monitor 23 Januarie 2024
Daar is verskeie opsies vir matriekleerlinge wat gedruip het - ons praat met 'n onderwyskenner. Opposisiepartye bevraagteken weermagvlugte na ANC-bed…
2 years, 8 months ago
Monitor 22 Januarie 2023
Die regering gaan voort met sy plan om 'n onderwys-sertifikaat vir graad nege leerlinge in te stel. Die redakteursforum, SANEF, en Media Monitoring A…
2 years, 8 months ago