Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 2 Junie 2023

Monitor 2 Junie 2023



Die Motor van die Jaar is... 'n bakkie! Die Mzanzi Jeugkoor maak opslae in die VSA. 'n Projek om pappegaaie van uitwissing te red, help ook arm Oos-Kaapse gemeenskappe.


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 1 Junie 2023

Monitor 1 Junie 2023



President Cyril Ramaphosa word as 'n bedrieër beskryf, wat nie sy beloftes nakom nie. Die Minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, gee vandag meer besonderhede oor die regering se ingryping tee…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 31 Mei 2023

Monitor 31 Mei 2023



Nog gevalle van cholera in Hammanskraal aangemeld. Meer as 10 000 verkragtings is in die eerste drie maande van vanjaar by die polisie aangemeld. Die bevordering van entrepreneurskap is in die kollig…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 30 Mei 2021

Monitor 30 Mei 2021



Die Suid-Afrikaanse Weermag ontken dat hy wapens op die Russiese vragskip, Lady R, gelaai het. Nie-regeringsorganisasies wat kinderbeskermingsdienste lewer, kla omdat die regering hulle finansieel ni…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 29 Mei 2023

Monitor 29 Mei 2023



Vakbonde verwerp Eskom se jongste loonaanbod. Die minister van elektrisiteit kry uiteindelik sy magte en pligte, maar kommer bestaan oor wat hy met dié nuwe bevoegdhede gaan doen. 'n Onafhanklike pan…


Published on 2 years, 6 months ago

Monitor 26 Mei 2023

Monitor 26 Mei 2023



Die eerste sterfte aan cholera word in die Vrystaat aangeteken. Afriforum neem watermonsters in die Vaalrivier waarvan een positief vir cholera toets. Rentekoerse styg met 'n verdere 50 basispunte. '…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 25 Mei 2023

Monitor 25 Mei 2023



Verbruikersinflasie is op sy laagste vlak in maande. Kommer oor 'n skerp styging in skole se eiendomsbelasting. 'n Eeu gelede het die eerste vrou onwettig aan die Comrades deelgeneem.


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 24 Mei 2023

Monitor 24 Mei 2023



'n Toename in gevalle van pampoentjies. Burgerregtegroepe glo konsepwetgewing oor die nasionale raad op geslagsgeweld is onvoldoende om dié misdaad te stuit. Verskeie lande oorweeg voorstelle om kuns…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 23 Mei 2023

Monitor 23 Mei 2023



Minstens 15 mense in Hammanskraal reeds aan cholera oorlede. 'n Kenner verduidelik wat die grondwet oor rasteikens en raskwotas sê. Watter impak het die oorlog in Oekraïne op boere in Europa? Ons pra…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 22 Mei 2023

Monitor 22 Mei 2023



Kaapse Forum nader die Konstitusionele Hof om te verseker dat inwoners van die Wes-Kaap inspraak kry oor die bestuur van die polisiediens in dié provinsie. Fedsas sê spesialisopvoeders moet aangestel…


Published on 2 years, 7 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate