Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 19 Mei 2023

Monitor 19 Mei 2023



Die land se kragnetwerk sal níé ineenstort nie, maar Eskom waarsku dat 'n uiterse moeilike winter voorlê. Die internasionale gemeenskap slaak 'n sug van verligting ná die verlenging van die Swartsee-…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 18 Mei 2023

Monitor 18 Mei 2023



Bedrog is 'n al groter wordende probleem in Suid-Afrika. Die wêreld se beste olyfolie word in die Klein Karoo gemaak. Landbourolspelers vertel hoe die voedselwaardeketting verander, en hoe hulle daar…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 17 Mei 2023

Monitor 17 Mei 2023



President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor 'n voorgestelde Afrikasending om vrede tussen Oekraïne en Rusland te onderhandel, laat internasionale wenkbroue lig. 'n Rolprent oor die "verlore stemme"…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 16 Mei 2023

Monitor 16 Mei 2023



President Ramaphosa sê Suid-Afrika hou by sy onafhanklike buitelandse beleid. Maar watter gevolge hou dit in? Marlinée Fouche vertel hoe Libanon en Sirië oorlog en aardbewings oorleef. By NAMPO praat…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 15 Mei 2023

Monitor 15 Mei 2023



President Cyril Ramaphosa lei 'n hoëvlak besoek aan die ANC in KwaZulu-Natal. Die voormalige Eskomhoof, André de Ruyter, verras met 'n onthullende boek oor Eskom. Die verhouding tussen Washington en …


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 12 Mei 2023

Monitor 12 Mei 2023



Die VSA beskuldig Suid-Afrika dat hy wapens en ammunisie aan Rusland verskaf. Die rand val skerp teen die dollar. Koue en reën word vir groot dele van die land voorspel.


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 11 Mei 2023

Monitor 11 Mei 2023



Die nasionale regering gaan ingryp by die bestuur van die eThwekini Metro. Daar is vier keer meer private veiligheidswagte as polisielede in die land. Gun Free South Africa wil 'n groepsgeding teen d…


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 10 Mei 2023

Monitor 10 Mei 2023



Dit is vandag 29 jaar sedert oudpresident Nelson Mandela sy inhuldigingstoespraak gelewer het – hoe lyk ons demokrasie vandag? Onderhandelinge oor die vrylating van die gyselaar, Gerco van Deventer, …


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 9 Mei 2023

Monitor 9 Mei 2023



Die tweede ronde van loononderhandelinge by Eskom begin. Die Minister van Toerisme stel 'n ambisieuse teiken om miljoene besoekers teen 2030 na Suid-Afrika te lok. ons praat met twee kenners oor hoe …


Published on 2 years, 7 months ago

Monitor 8 Mei 2023

Monitor 8 Mei 2023



Die burgemeester van Gqeberha, Retief Odendaal, wend hom na die hof om 'n mosie van wantroue af te weer. Die sonkragverskaffer, Rural Free State, vergader met Eskom oor beurtkrag in Frankfort. dagga-…


Published on 2 years, 7 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate