Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 24 Junie 2022
Monitor 24 Junie 2022

Suid-Afrika is ontmasker, maar nou steek 'n nuwe gevaar kop uit. Ons vra of 'n kabinetskommeling moontlik is nadat die finale gedeeltes van die Zondo…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Junie 2022
Monitor 23 Junie 2022

Ná vier-en-'n-half jaar se sittings en sowat 'n miljard rand van belastingbetalers se geld, is die finale verslag oor staatskaping uiteindelik gister…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Junie 2022
Monitor 22 Junie 2022

Die hotelbedryf trek steeds swaar in die nadraai van die pandemie. SANCA sê die misbruik van dagga onder jong mense neem toe. Afrika het meer as R400…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 Junie 2022
Monitor 21 Junie 2022

Die oorhandiging van die laaste deel van die Zondo-verslag oor staatskaping is weer eens uitgestel. Het die president van die Appèlhof, Mandisa Maya,…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Junie 2022
Monitor 20 Junie 2022

Die finale deel van die Zondo Kommissie se verslag oor staatskaping word vandag aan president Cyril Ramaphosa oorhandig. Beurtwater word in die eThek…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 Junie 2022
Monitor 17 Junie 2022

Ten minste vier mense is gister in hegtenis geneem in verband met die grootskaalse staking deur vragmotorbestuurders. Burgerregte-organisasies eis on…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 Junie 2022
Monitor 16 Junie 2022

Op Jeugdag word jongmense daarvan beskuldig dat hulle nie polities betrokke is nie. Volgens die ouditeur-generaal se jongste verslag het min munisipa…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Junie 2022
Monitor 15 Junie 2022

Namibië se ombud gaan nie ondersoek instel na die diefstal op president Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo nie. 'n Klagte is by die Menseregtekommis…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Junie 2022
Monitor 14 Junie 2022

Sommige politici meen die nuwe Kieswet, waaraan die parlement hard werk om teen November af te handel, is ontoereikend. ‘n Ooggetuie vertel hoe rower…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 Junie 2022
Monitor 13 Junie 2022

Honderde mense sal hulle werk verloor tydens die likwidasieproses van Comair. Dag Zero kruip al hoe nader vir inwoners van die Nelson Mandelabaai Met…

3 years, 10 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us