Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 21 Desember 2023
Monitor 21 Desember 2023

Stakende Noordwes-mynwerkers keer terug na die oppervlak..Ons bespreek die gespanne situasie in die Rooisee met 'n militêre kenner, en, dis slangbyt-…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Desember 2023
Monitor 20 Desember 2023

Duisende laat aansoeke vir skooltoelating in Gauteng, is reeds ontvang.  'n Landbou-ekonoom sê die agteruitgang van biosekerheid, hou ernstige gevolg…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 19 Desember 2023
Monitor 19 Desember 2023

Kaapse owerhede waarsku teen braaivleis-vure. Die privaatsektor en die regering sit koppe bymekaar oor ekonomiese groei, en 'n blinde Paralimpiese sw…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Desember 2023
Monitor 18 Desember 2023

Die Suid-Afrikaner, Gerco van Deventer, wat vir ses jaar in Mali aangehou is, is vrygelaat. Oudpresident Jacob Zuma gaan nie vir die ANC in 2024 stem…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Desember 2023
Monitor 15 Desember 2023

'n Nuwe politieke-tuiste vir die veteraan-politikus Carl Niehaus. Gauteng se AmaPanyaza-misdaadbestryders kry amptelike status as vredesbeamptes. Pla…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Desember 2023
Monitor 14 Desember 2023

Ses van Durban se strande word gesluit, weens hoë vlakke van e.coli. Honderde toerisme-veiligheidsmonitors gaan by gewilde toerismebestemmings ontplo…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 Desember 2023
Monitor 13 Desember 2023

Die regering kry die groen lig om 2500 megawatt Kernkrag. aan te skaf - 'n stap wat nie sonder 'n tikkie sinisme begroet word nie. Dele van die Vlugt…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 Desember 2023
Monitor 12 Desember 2023

Die nasionale minimum loon gaan dalk volgende jaar styg. Daar is kommer dat die Nasionale Gesondheidsversekering tot 'n uittog van medici kan lei. 'n…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 Desember 2023
Monitor 11 Desember 2023

Die sakeman en voormalige anti-apartheidsaktivis, Roger Jardine, stel 'n politieke alternatief vir die ANC bekend. Eenheid twee van die Koeberg-kernk…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Desember 2023
Monitor 8 Desember 2023

Die omstrede wysigingswetsontwerp op OPOD word na die Nasionale Raad van Provinsies verwys. Kommer oor junior dokters wat nog nie vir hul verpligte g…

2 years, 9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us