Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 25 Augustus 2023
'n Tshwane-metro vergadering oor stakende werkers stort in duie. Dwaalkoeëls teister inwoners in die omgewing van die Wespark-begraafplaas in Johanne…
3 years ago
Monitor 24 Augustus 2023
Russiese lugvaart-owerhede bevestig dat die Wagner-hoof op 'n vliegtuig was wat neergestort het. Indië maak geskiedenis met 'n maanlanding. Ons praat…
3 years ago
Monitor 23 Augustus 2023
Onderhoude word vandag gevoer met kandidate vir die amp van Openbare Beskermer. Die ondersoekende joernalis, Derek Watts, sterf. Stewige groei in die…
3 years ago
Monitor 22 Augustus 2023
Twee-en-dertig vlieëniers van die Lugmag kon die afgelope twee jaar nie vlieg nie. Opposisiepartye grom oor die Reserwebank se Phala-Phala bevindings…
3 years ago
Monitor 21 Augustus 2023
Kommer oor die groot toename in moorde op polisielede. Meer as 20 lande het aansoek gedoen om by BRICS aan te sluit. Die UDF vier sy 40e bestaansjaar.
3 years ago
Monitor 18 Augustus 2023
Landbou vra dat die minimumloon in toom gehou word. Opposisiepartye by die veelpartykonvensie bereik 'n ooreenkoms oor die verdeling van mag. Ons pra…
3 years, 1 month ago
Monitor 17 Augustus 2023
Die Solidariteit Navorsingsinstituut sê daar is nie genoeg geld in die fiskus om die Nasionale Gesondheidsversekering te befonds nie. Kommer oor die …
3 years, 1 month ago
Monitor 16 Augustus 2023
Verskeie politieke partye is ontevrede met die verklaring van die ANC se nasionale dialoog oor koalisieregerings, en sal dit nie onderteken nie. Intu…
3 years, 1 month ago
Monitor 15 Augustus 2023
OUTA wil hê die Johannesburg Metro moet die verhoging in eiendomswaarde tot nege persent beperk. Die nasionale burgerlike organisasie ISANCO gaan dee…
3 years, 1 month ago
Monitor 14 Augustus 2023
Talle onwettige buitelanders word in polisie-operasies in die middestad van Johannesburg vasgetrek. Die DA stel sy visier op die ANC, maar is dit as …
3 years, 1 month ago