Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 28 Julie 2023
Monitor 28 Julie 2023

Die EFF vier sy tiende bestaansjaar - ons praat met 'n ontleder oor dié party se politieke ontwikkeling. Die landboumuseum op Lichtenburg beleef nóg …

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 Julie 2023
Monitor 27 Julie 2023

Johannesburg se middestad sal as 'n rampgebied verklaar word. Weermagoffisiere kondig 'n suksesvolle staatsgreep in Niger in Wes-Afrika aan. Die Iers…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Julie 2023
Monitor 26 Julie 2023

Die Wes-Kaapse regering maak 'n strategie vir die versnelling van ekonomiese groei in dié provinsie bekend. Infeksiebeheermaatreëls in Gauteng se sta…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Julie 2023
Monitor 25 Julie 2023

Die regering stel 'n meesterplan bekend vir die ontwikkeling van 'n hernubare energiebedryf. Afriforum wil hê die Verenigde Nasies moet Suid-Afrika s…

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Julie 2023
Monitor 24 Julie 2023

Die ANC-Vroueliga het 'n nuwe president - hoe relevant is die liga nog? 'n Opname bevind dat Suid-Afrikaners toegegooi is onder die skuld. Durban se …

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 Julie 2023
Monitor 21 Julie 2023

Rentekoerse bly onveranderd. Moontlike redes vir die Johannesburg-ontploffing gegee. Oekraïne gebruik nou trosbomme teen Rusland.

3 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Julie 2023
Monitor 20 Julie 2023

Een persoon sterf in 'n ontploffing in Johannesburg se middestad. Die BRICS-beraad in Suid-Afrika gaan volstoom voort, maar sonder die Russiese presi…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 19 Julie 2023
Monitor 19 Julie 2023

Die prys van diesel sal na verwagting aanstaande maand styg. Gebaretaal word vandag amptelik 'n landstaal. Die polise onderneem om onopgeloste sake, …

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Julie 2023
Monitor 18 Julie 2023

Na byna 30 jaar is daar meer vrae as antwoorde op die vooraand van die sogenaamde "station strangler" se vrylating op parool. Die DA se konsepwetsont…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 Julie 2023
Monitor 17 Julie 2023

Die AA sê die Aarto-wetgewing sal nié padveiligheid verbeter nie. Die sogenaamde stasiemoordenaar sal onder huisarres geplaas word wanneer hy op paro…

3 years, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us