Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 9 Maart 2023
Monitor 9 Maart 2023

Amptenare van die departement van gesondheid sê daar sal streng teen stakende gesondheidswerkers optree wat hulle aan geweld of intimidasie skuldig m…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Maart 2023
Monitor 8 Maart 2023

Pretoria is wéér sonder 'n burgemeester. Beurtkrag dwing die ekonomie tot op die rand van 'n resessie. Die tweede kriekettoets teen die Windies begin…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 Maart 2023
Monitor 7 Maart 2023

Landsburgers het gister geen illusies gehad oor wat hulle van president Cyril Ramaphosa se kabinetskommeling verwag nie. Die situasie by Wits bly ges…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 Maart 2023
Monitor 6 Maart 2023

'n Regskenner reageer op die ANC se prokureursbrief aan André de Ruyter. Die president se woordvoerder verdedig sy traagheid om 'n nuwe kabinet aan t…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Maart 2023
Monitor 3 Maart 2023

'n Egpaar kry 14 jaar tronkstraf vir die herhaaldelike aanranding van 'n ses maande oue baba. Die regering word gedwing om vlugtelinge uit Afghanista…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Maart 2023
Monitor 2 Maart 2023

Veranderinge aan die kabinet sal in die komende dae aangekondig word. Die rioolprobleem dra by tot die hiasinteplaag in die Hartbeespoortdam in Noord…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Maart 2023
Monitor 1 Maart 2023

Die DA kry slae in die Tshwane-burgemeestersverkiesing. Meer Suid-Afrikaners het werk, maar minder het geld in die sak om elke maand te oorleef. 'n A…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Februarie 2023
Monitor 28 Februarie 2023

Twee mense sterf in bendeverwante geweld in Westbury, Johannesburg. Die getal egskeidings het in 2021 met 13,1% toegeneem. Uganda se president, Yower…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 Februarie 2023
Monitor 27 Februarie 2023

Die president hof toe gesleep oor die vertraging van die aanstel van die SAUK-raad. Die VSA waarsku sy burgers in Suid-Afrika. Druk op André de Ruyte…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Februarie 2023
Monitor 24 Februarie 2023

Gemengde reaksie op André de Ruyter se skielike vertrek. Nóg 'n baanbrekeroperasie by die Grootte Schuur-hospitaal. Rusland het Oekraïne vandag 'n ja…

3 years, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us