Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 5 September 2022
Die veelparty-koalisie in Johannesburg gaan vandag klagtes lê teen die ANC en sy vennote in die raad. Zimbabwiërs in Suid-Afrika het tot einde Junie …
3 years, 7 months ago
Monitor 2 September 2022
Die DA lek sy wonde ná politieke terugslae in Johannesburg en Knysna. Betogers van Operasie Dudula en die EFF bots oor buitelanders by die Kalafong-h…
3 years, 7 months ago
Monitor 1 September 2022
Die toerismebedryf se inkomste uit verblyf styg, danksy meer mense wat in hotelle oornag. Veeboere eis vergoeding vir verliese weens die verbod op di…
3 years, 7 months ago
Monitor 31 Augustus 2022
Die Rooi Barette maak weer amok, terwyl die president steeds swyg oor Phala Phala. 'n Sesde Covid-vlaag is moontlik ons voorland. VBS-likwidateurs ma…
3 years, 7 months ago
Monitor 30 Augustus 2022
Die bruinsprinkaan is vroeër as wat verwag is, in die Hexrivier-vallei in die Wes-Kaap, gewaar. Die nie-regeringsorganisasie, 1000 Women's Trust, sê …
3 years, 7 months ago
Monitor 29 Augustus 2022
Suid-Afrika se Gripen-vegvliegtuie het meer as 'n jaar laas opgestyg. Tete Dijana, 'n veiligheidswag van Noordwes, wen die Comrades in net meer as vy…
3 years, 7 months ago
Monitor 26 Augustus 2022
Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling voorspel dat die land se ekonomie vanjaar teen 1,8% sal groei. Die agterstand in DNS-toets…
3 years, 8 months ago
Monitor 25 Augustus 2022
Vakbonde se dag van protes openbaar teenstrydige standpunte oor hoe om die ekonomie te red. Die geskorste openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane word …
3 years, 8 months ago
Monitor 24 Augustus 2022
Vakbonde staak vandag landwyd. Watter impak sal bek-en-klouseer op rooivleispryse hê? Hulde aan Vytjie Mentor.
3 years, 8 months ago
Monitor 23 Augustus 2022
Vakbonde skop vas teen die regering se suinige loonbeleid, en gaan voort met 'n algemene staking teen duur lewenskoste. 'n Nuwe terreurwet sal die po…
3 years, 8 months ago