Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 29 Desember 2022
Bewerings dat president Cyril Ramaphosa en ander, stemme by die ANC se verkiesingskonferensie gekoop het, is skynbaar vals. Die vrylating van die bes…
3 years, 8 months ago
Monitor 28 Desember 2022
Ons bespreek die behandeling van brandwonde. 'n Klomp pikkewyne keer terug Dyer-eiland toe. 'n Nuwe beesras word in Suid-Afrika bekendgestel.
3 years, 8 months ago
Monitor 27 Desember 2022
Saterdag se gru-ongeluk toe 'n tenkwa met gas by 'n brug in Boksburg ontplof het, laat vrae ontstaan oor die toestand van die padteken wat die hoogte…
3 years, 8 months ago
Monitor 26 Desember 2022
Die voormalige ANC-lid, Carl Niehaus, wat Vrydag sy bedanking uit die party aangekondig het, sê die regerende party sal sy meerderheid in die volgend…
3 years, 8 months ago
Monitor 23 Desember 2022
Die land se hoofroetes sal vanmiddag baie besig raak - ons vertel jou wat die beste tyd is om te reis. Jy wil braai, maar vleis het duurder geword - …
3 years, 8 months ago
Monitor 22 Desember 2022
Die nuwe nasionale uitvoerende komitee van die ANC sorg vir 'n paar verrassings. Die Dias-strand by Mosselbaai in die Suid-Kaap waar vier dwergspermw…
3 years, 8 months ago
Monitor 21 Desember 2022
Watertoevoer is grootliks herstel in Kimberley in die Noord-Kaap. Covid-19-gevalle neem skerp toe in China. Die ANC se 55e konferensie is verdaag tot…
3 years, 8 months ago
Monitor 20 Desember 2022
Ses word sewe - die ANC se nuwe leiers en sy konferensie word in diepte ontleed. Swartbemagtigingsregulasies vir staatsinstellings verander weer. Ons…
3 years, 8 months ago
Monitor 19 Desember 2022
Die leierskapstryd in die ANC blyk, sover, 'n gelykop stryd te wees tussen Cyril Ramaphosa en Zweli Mkhize. Die weermag word by kragstasies ontplooi …
3 years, 8 months ago
Monitor 16 Desember 2022
‘n Toename in indiensneming in die sakedienste, handel- en kontruksiebedrywe. Die Oos-Kaapse regering wil die burgemeesterskomitee-stelsel in die Nel…
3 years, 9 months ago