Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 25 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 25 Maart 2022 - Deel 2

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, is een van net drie kabinetsministers wat 'n slaagpunt van die DA kon kry. Rusland probeer sogenaamde vyandige …

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 25 Maart 2022 - Deel 1

Die Reserwebank verhoog die repokoers met 25 basispunte vir 'n derde keer in vier maande. Die Wêreldbank verkoop die eerste natuurlewebewaringseffekt…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 24 Maart 2022 - Deel 2

Amerika beplan nog sanksies teen Rusland. Britse, EU en Amerikaanse amptenare sukkel om op Russiese oligarge se seiljagte beslag te lê. 'n Afrikaanse…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 24 Maart 2022 - Deel 1

Rompslomp en verouderde wetgewing verhinder werkskepping en ekonomiese selfstandigheid in townships. Bek-en-klouseer versprei na nog twee gebiede in …

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 23 Maart 2022 - Deel 2

'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler praat oor sy Russiese ervaring. Die tiende Silwerskermfees begin vandag.

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 23 Maart 2022 - Deel 1

Covid-19-inperkingsmaatreëls word aangepas. Bek-en-klouseer kom die rooivleisbedryf duur te staan.

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 22 Maart 2022 - Deel 2

Meer mense soek hulp met hulle geestesgesondheidtoestand. Skoner lug vir Gauteng en Mpumalanga - 'n hofuitspraak dwing die regering om nou op te tree…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 22 Maart 2022 - Deel 1

Ons gooi 'n wye oog oor landbou, met nuus wat wissel van 'n nuwe oesnavorsingsplatform tot veediefstal. Die belangrikheid van grondwater word beklemt…

4 years, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us